270WSM met Barnes TSX
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
270WSM met Barnes TSX
Dag sê, ek het gister saam met 'n vriend nuwe ladings gaan toets vir sy Tikka 270WSM.
Hy het die nuwe Hodgdon IMR 7977 gelaai volgens Hodgdon se calculator. Volgens hul calculator is die starting load vir hom 67.6gr en dit moet hom 'n spoed van 3031ft/s gee. Met die skiet gister kry ons toe die volgende spoed met 66.7gr 3232, 3242 en 3255. Nou ons weet nie hoe dit moontlik is nie, hy het Quickload ma nog nie 'n update met die nuwe kruit nie, so kan nie daar loer nie. Enige advies sal waardeer word. PS hy is vêr van die lande af, sy gelaaide TPL is 2.321 en max TPL is 3.475.
Voor die nuwe kruit het hy IMR4350 geskiet sonder probleme, maar hy het besluit om te skuif omdat hy nie meer van die kruit kon kry nie.
Norma doppe
Dop volume - 78.59gr
OL - 2.321
Loop lengte - 23.74"
Barnes 130gr TSX
S&B Mag primers
Chrony afstand van loop was 5m
66.7gr gee 3232ft/s, 324ft/s en 3255ft/s
As iemand al die kruit op QL het en kan help met 'n lading sal dit baie waardeer word.

.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
jayzet
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Re: 270WSM met Barnes TSX
Mag verkeerd wees maar jou TPL lyk baie kort. 27mm in die dop gelaai?
Iemand anders?
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Iemand anders?
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270WSM met Barnes TSX
Stephan, jy gee ogief lengte wat nie vir QL help nie. Ek soek TPL vanaf basis van dop na koeël se punt.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270WSM met Barnes TSX
Gaan ook net die spoed na of gee die gemiddeld.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: 270WSM met Barnes TSX
Hallo
Dalk help dit.
Dalk help dit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270WSM met Barnes TSX
Ek sien op Hodgon se webtuiste waar julle die ladings gekry het. As die minimum lading reeds die maksimum spoed gee dan dui dit op 2 dinge :-
1. Die loop het kleiner deursnee as normaal
2. Die koeël is is in die lande en nie 2mm of verder soos ek vir monos aanbeveel nie.
Druk bereken vêr oor die 70K psi. Maak seker alvorens julle weer gaan skiet.
1. Die loop het kleiner deursnee as normaal
2. Die koeël is is in die lande en nie 2mm of verder soos ek vir monos aanbeveel nie.
Druk bereken vêr oor die 70K psi. Maak seker alvorens julle weer gaan skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: 270WSM met Barnes TSX
Jammer oom, die OL is 2.882.
Hy het glad nie probleme gehad toe hy die IMR4350 gebruik het nie, so neem aan die loop deursnee is nie die probleem nie en ons weet beslis hy is nie in die lande gelaai nie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 270WSM met Barnes TSX
If you are 100^% sure you are not in the lands, (considering that your TPL is longer than SAAMI spec)then I would try another chrony.
If the charge at 66.7 grains gives you the predicted muzzle velocity you expect ( +- 3000 fps) then you probably only burning about 90% of the powder (IMR 7977) and you must have some serious muzzle flash happening from that rifle.
Excessive muzzle flash is going to wreak havoc with a conventional chrony, even at 5 meters away.
Try borrow a magnetospeed or labradar to measure the MV.
Use a more suitable propellant like Norma MRP.

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: 270WSM met Barnes TSX
Hello Dale, thank you very much. I will inform my friend to rather look our for the Norma MPR.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 270WSM met Barnes TSX
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 270WSM met Barnes TSX
Luister maar na die twee staatmakers, Driepoot en Dale.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
jayzet
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Re: 270WSM met Barnes TSX
Siedaar leer ek ook nou weer iets. Glad nie daaraan gedink dat dit die ogief mate kan wees nie. Dankie Marius
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: 270WSM met Barnes TSX
Ek het geleer dat die muzzle flash die chrony kan befomfaai. Dis nou oulik.