carbon fiber barrels

Post Reply
bullseye

carbon fiber barrels

Post by bullseye »

More manne.

Kan iemand my asseblief s? of carbon fibre lope goed of beter of slegter is. Die bietjie wat ek al in die geweer wereld rondgeloop het het ek nog nie benchrest manne gesien met sulke lope nie, sal die lope dan nou minder akkuraat wees? Of is hul leeftyd korter as ander lope. Ek sou graag so n loop op my geweer wou sit net om hom ligter te kry, maar wil nie akkuraatheid en loop leeftyd inboet nie.

Mooi dag
Ben.
bullseye

Re: carbon fiber barrels

Post by bullseye »

Ludwig

Ek het dit ook so, maar jy sien dit nie by benchrest manne nie. Dankie vir die link, interesant. Daar is nie dalk iemand op die forum wat sulke lope gebruik nie?

Groete
Ben.
bullseye

Re: carbon fiber barrels

Post by bullseye »

Ludwig

christensen arms gebruik shilen se lope en hulle beweer dat lope 25% langer hou.jy weet nie dalk van iemand wat sulke lope invoer nie

groetnis.
bullseye

Re: carbon fiber barrels

Post by bullseye »

Dankie Ludwig

Enige iemand op die forum ek sal dit baie waardeer as julle my kan help. wie kan so n loop vinnig invoer?ek glo nie s&o sal kan help nie hulle bring Broughton se lope in.

Dankie.
Ben.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: carbon fiber barrels

Post by Arnold »

Armtec does carbon fibre wrapping of barrels ...
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: carbon fiber barrels

Post by Boesman »

Ja, ek het nou nie die bg. artikels gelees nie, maar die bedryf gaan maar oor ligte lope wat steeds bull barrel kwaliteite het. Dus 'n bull barrel geweer vir die walk & stalk jagter. En dan al die gepaardgaande goed soos koeler lope. Sal lekker wees as jy een kan kry en uittoets vir ons.
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 502
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: carbon fiber barrels

Post by Fanie Nel »

Goei naand almal

Elk so rukkie terug uitgevind by armtec wat dit kos,  as ek reg onthou het hul gese R3500 dit is so bietjie meer as 'n jaar terug

Groete Fanie Nel
Post Reply