Aberdeen springbokjag [ voorheen QL hulp asb ]
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Aberdeen springbokjag [ voorheen QL hulp asb ]
Die jag volg eers op post 8
Goeie dag
Sal Oom Tripod, Oom Dale of een van die ander QL gurus asb vir my kyk waar my node is, want my poging het misluk.
Kaliber: .30-06 Spring
Loop lengte: 569mm
Punte: 168gr Sierra Tipped MatchKing
Dop: Lapua
Dop lengte: 63,13
Dop volume (water): 70.2gr
Kruit: Norma URP
Slagdoppie: CCI 200
TPL: 85.45 (magesynkas maks)
Magneto speed
12 Sept 2020
x3 skote
55.0 gr (2649, 2669, 2638)
enkel skote
55.2 (2659)
55.4 (2701)
55.6 (2689)
55.8 (2736)
56.0 (2760)
56.2 (2745)
56.4 (2770)
56.6 (2792)
56.8 (2792)
57.0 (2795)
57.2 (2840)
16 Sept 2020
4 skote, meer as 5min wag tussen skote
56.8gr (2793fps, 2774fps, 2832fps, 2814 fps)
Avg 2803 fps
Sd 25fps
ES 58

Last edited by Victor_ on Mon Oct 05, 2020 11:07 am, edited 2 times in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp asb
Met kalibrasie op 56.4gr lading wys dit op 'n spoed van 2780vps vir Node 5. 56.5gr lyk dus asof dit die lading is wat daar sal kom.
Ek het 85,45mm TPL aanvaar as soos geskiet.
Ek het 85,45mm TPL aanvaar as soos geskiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: QL hulp asb
Baie dankie Oom Marius ek waardeer dit baie.
Eskuus, die tpl gegee was soos geskiet.
Het weer vandag 3 skote gaan skiet van die 168 gr TMK
56.5gr (2767, 2750, 2770)
groep is klein bietjie groot.
Het ook 180 gr SST geksiet TPL 84,95mm (die res alles dieseflde)
enkel skote
55,0 (2710)
55,2 (2688)
55,4 (2722)
55,6 (2726)
55,8 (2714)
56,0 (2738)
Die SST's groep net baie beter in my geweer. Sal Oom hier ook vir my node groot asb?
Groete Victor

Die laaste 5 skote van die SST, die 1ste skoot is los bo oor. (Rede ek het nie impak skuif tussen magneto en silencer inaggeneem nie)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp asb
Die brandtempo is hoër. Kyk na 56.2/3gr vir spoed van 2750vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: QL hulp asb
Duisend dankies Oom Marius
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: QL hulp asb
VictorVictor_ wrote: Fri Sep 18, 2020 4:12 pm Baie dankie Oom Marius ek waardeer dit baie.
Eskuus, die tpl gegee was soos geskiet.
Het weer vandag 3 skote gaan skiet van die 168 gr TMK
56.5gr (2767, 2750, 2770)
groep is klein bietjie groot.
Het ook 180 gr SST geksiet TPL 84,95mm (die res alles dieseflde)
enkel skote
55,0 (2710)
55,2 (2688)
55,4 (2722)
55,6 (2726)
55,8 (2714)
56,0 (2738)
Die SST's groep net baie beter in my geweer. Sal Oom hier ook vir my node groot asb?
Groete Victor
For the 168 grain TMK
You need 56.9 grains for 2781 fps average to put you on the node.
For the 180 grain SST
Your load is as recommended by Oom Marius.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
QL hulp asb
Ek wil net baie dankie sê vir Oom Marius en Oom Dale, hulle lading het mooi gewerk.
Ek het die voorreg gehad om plaas toe te gaan van die 20ste tot die 27ste September vir my pa se verjaarsdag.
Ons was eers drie generasies aan my pa se kant (ek, my pa en my oupa) en later het die 3 generasies aan my ma se kant by ons aangesluit (my suster, my ma en my ouma). 83 jariges is nie maklik nie
, maar dit was baie spesiaal.
Ek het die voorreg gehad om 11 Springbokke ramme te voet jag te kon jag. Vir meer lekker kon ek nie vra nie.
Het ook 'n die twee keer wat ek op die rivierbanke geloop het vir Mnr Koedooe en Mev Koedoe gekry. Son en wind was in my guns en kon gelukkig 'n paar minute steel. Hulle bly 'n prag dier.
Skote was van 16m tot +-350m
Bokke se konidisie het baie gewissel. Die distrik is maar baie droog. 50km voor Aberdeen op die Beaufort pad
Groete Victor

Het hierdie ram op 16m geskiet. Geen lusern of vrugte was nodig nie, ek belowe

My eerste ram van die week en ook my grootste/swaarste. Het die foto al 06:38 Maandag oggend geneem ( afstand 69m)
Ek kon ongelukkig nie die 180gr SST herwin nie

Sonopkoms op die 3de dag voor ek rivier toe loop.

My “boskoelkamer” - ek het maar probeer vroegoggend en laat middag gejag om die hitte van die dag te vermy.

Die 56.2gr het 2768, 2761 en 2761 geskiet die dag voor ons gery het so ek was baie bly

Net voor die dag breek. Baie salig

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Aberdeen springbokjag [ voorheen QL hulp asb ]
Bitter bly jy het reg gekom, geluk met die mooi bokke
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Aberdeen springbokjag [ voorheen QL hulp asb ]
Dankie dat jy nou 'n syfer ding verfraai het met die jagtonele. Klink baie lekker en ek is ook 'n voorstaander van springbok op die voet jag.
Hoe het die groep met die 56.2gr gelyk?