30-06 165gr SGK hulp.asb.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
30-06 165gr SGK hulp.asb.
Kan julle asb help om my op 'n hoë node te kry vir redelik plat skiet asb.
Geweer 30-06 Howa
22 duim loop 1 in 10 duim twist
165gr Sierra Gameking BSP
Maak Dop Winchester
H2O dop volume 70gr
Slagdop CCI 250LRP
Kruit:S365
COAL 81.75mm Max 83mm
Shooting Chrony 4-5m voor loop.
53.5gr S365
2501 2523, 2554 fps (ek is nie gewoond aan so groot ES nie)
die groepering was <1duim op 100m.
Ek wil graag by die hoogste veilige node kom.
Groete
Johan

Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 30-06 165gr SGK hulp.asb.
Your pressure is currently at 37000 psi and you must have blowback half way down your case.
You will need +- 57 grains of this very slow batch of S365
You need to be at 2700 fps to be on node 6
Your case will be 100% full and your pressure will still be low at 45200 psi
Try a faster powder Like Viht N550 to get better results.

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 30-06 165gr SGK hulp.asb.
Thanks Dale
I also have S355, perhaps it can do better?
I also have S355, perhaps it can do better?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 398
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: 30-06 165gr SGK hulp.asb.
Johan hoe lyk jou doppe se nekke? Is hulle vol roet? Daai kombinasie se druk lyk vreeslik laag wat dalk ook kan die groot ES veroorsaak.
Dit lyk of jy by 2656vt/s (2641 vt/s op die chrony as hy 5m weg is) kan uitkom met 56gr met daai kombinasie. Maar ek sal daai baie versigtig benader veral omdat die maks lading op Somchem se webblad 55.9gr is. Dit lyk my die redelike veilige snelheid wat jy nie moet verbysteek nie met daai koeël is 2750vt/s.
Wat is jou lot nommer op die S365?
Dit lyk of jy by 2656vt/s (2641 vt/s op die chrony as hy 5m weg is) kan uitkom met 56gr met daai kombinasie. Maar ek sal daai baie versigtig benader veral omdat die maks lading op Somchem se webblad 55.9gr is. Dit lyk my die redelike veilige snelheid wat jy nie moet verbysteek nie met daai koeël is 2750vt/s.
Wat is jou lot nommer op die S365?
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 30-06 165gr SGK hulp.asb.
What batch number of S355 do you have.
If you have Lot 11(slower than average) it will work very well.
If you have Lot 11(slower than average) it will work very well.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 30-06 165gr SGK hulp.asb.
At 57.0 grains on the node( 2700 fps his pressure is still at 45000 psi.)Henna308 wrote: Sat Sep 12, 2020 8:45 pm Johan hoe lyk jou doppe se nekke? Is hulle vol roet? Daai kombinasie se druk lyk vreeslik laag wat dalk ook kan die groot ES veroorsaak.
Dit lyk of jy by 2656vt/s (2641 vt/s op die chrony as hy 5m weg is) kan uitkom met 56gr met daai kombinasie. Maar ek sal daai baie versigtig benader veral omdat die maks lading op Somchem se webblad 55.9gr is. Dit lyk my die redelike veilige snelheid wat jy nie moet verbysteek nie met daai koeël is 2750vt/s.
Wat is jou lot nommer op die S365?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 30-06 165gr SGK hulp.asb.
S365 is lot 089/18
S355 is lot 010/03/2014
Thanks Dale, I made the correction. Dyslexia rules KO.

Last edited by J le Roux on Sun Sep 13, 2020 7:19 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 30-06 165gr SGK hulp.asb.
Anyway be that as it may I would still use the S355 with the 165 grain bullet.J le Roux wrote: Sun Sep 13, 2020 11:04 am S365 is lot 098/18 ( I think that should be Lot 089/18 - Lot 98 has not been released yet)
S355 is lot 01/03/2014 ( Probably Lot 10)
Here is a prediction for your combo with S355
Good case fill, moderate pressure and suitable MV for a conventional cup and core bullet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: 30-06 165gr SGK hulp.asb.
Net iets om in gedagte te hou.
Ek het laasnaweek die kinders geneem om rooibokke te skiet in die bosveld.
3006, sierra game king 165 gr, die sogenaamde harder holpunt weergawe, 2885f/s.
Ons het van die voet af geskiet. Die rooibokram het dwars gestaan. 130m. My dogter het geskiet. Toe die skoot klap, hoor ek die nare "dup'' geluid soos wat 'n pensskoot klink. En ek weet vandag gaan lank raak in die sekelbos. Gelukking kry ons die bok 20 tree vanwaar hy geskiet is.
Die skoot is toe perfek geplaas. Op die blad. Geen uitgangswond.
Met die afslag was die storie een van n koeel wat totaal ontplof het.Die hele voorkwart van die bok was vernietig. Die grootste deel van die koeel wat oorgebly het was so groot soos 'n windbukskoeeltjie teen die anderkanse ribbekas. Die koeel het glad nie die skapula of humerus getref nie.

'n Reuse pappery.