Hello daar
Ek het my jag vermoe gesluip in namibia vir die eerste 10 jaar van my jag loopbaan maar deesdae jag ek meer bosveld. Ek bly in JHb maar speelboer met so bietjie wild in brits waar ek meeste van my jag nou doen. Ek jag al jare lank met my .22 en .308 maar hoe meer groter diere asook klein diere ek skiet het ek maar die limitasies van my gewere leer ken. Ek het nou my arsenaal bietjie begin uitbrei met n 22 hornet aan die kleiner kant vir daai klein tien trofees en n 416 Rigby vir die dikvellige gediertes. Daar is nog n paar op die lys maar hulle sal kom wanneer die tyd reg is. Ek het ook n groot voorliefde vir voeljag en wag in spanning elke jaar vir die sonne blomme om ryp te word. Verder as dit is ek n kranige vleiswerker en geniet dit baie om my eie vleis te bewerk en nuwe dinge te proebeer om variteit in my vrieskas te he. Hoop om lekker saam te kan gesels met julle manne en dam seker dames ook
Nuwe lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom hier by ons. Jy spog so oor die vleiswerk - netnou kry jy werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2944
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
-
Gertjie87
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Aug 30, 2020 5:26 pm
Re: Nuwe lid
Wie weet as my besigheid dit nie deur die covid snert maak nie meskien bied ek nog aantripodmvr wrote: Sun Aug 30, 2020 7:01 pm Welkom hier by ons. Jy spog so oor die vleiswerk - netnou kry jy werk.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Nuwe lid
Welkom maat. As ek reg is het ons so 5 jaar terug ontmoed by n Sport Adventure shooting dag?
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Nuwe lid
Daardie naam klink bekend... 
