55gr. Bal Tip .243/6mm
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
- jimkat
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Fri Jul 15, 2011 1:19 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
hi nuut op di site. Het gister my 243 na 2 jaar gekry.dadelik gaan skiet met 80gr pmp.teleurgesteld!! Val op 300m soos n klip. Ek soek n punt wat relatief plat skiet tot op 300m.skiet baie springbokke op lang afstand. Gee asb raad.
.22 brno. 223 tikka. 243 howa varminter. 7x64 brno 308 musgrave
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Jy sal al die inligting oor jou geweer en ladings moet gee as jy raad wil verkry.jimkat wrote: hi nuut op di site. Het gister my 243 na 2 jaar gekry.dadelik gaan skiet met 80gr pmp.teleurgesteld!! Val op 300m soos n klip. Ek soek n punt wat relatief plat skiet tot op 300m.skiet baie springbokke op lang afstand. Gee asb raad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Jimkat
Jammer om jou te ontnugter, maar daar bestaan nie iets soos 'n geweer wat plat skiet tot op 300 meter nie. Dit is 'n ou vrou storie.
Al vat jy nou bv Nosker balistic tips 80gr wat warm gelaai is 3500ft/sec gaan jy nogsteeds 9hele duim laag skiet op 300m as jy op 100 zero
GUN:
243 Winchester -- 243 Winchester
BULLET DETAILS:
Manufacturer: Nosler
Type: 80gn Ballistic Tip Spitzer
Case Type:Factory
Primer Type:Factory
Powder Type:Factory
Powder Charge:N/Agns
ATMOSPHERIC CONDITIONS:
Altitude (Feet):4173
Cross Wind (Mph):0
Humidity:40%
Pressure (In Hg):25.72
Temperature (degrees Fahrenheit):59
Range Velocity Energy Path Drop Drift TOF Zero Adj
(Metres) (FPS) (FT-LBS) (Inches) (Inches) (Inches) (Sec) (MOA)
0 3482 2154 -1.50 0.00 0.00 0.000 0.00
50 3348 1991 -0.28 -0.44 0.00 0.048 0.50
100 3219 1841 0.00 -1.80 0.00 0.098 0.00
150 3094 1700 -0.72 -4.18 0.00 0.150 0.42
200 2972 1569 -2.51 -7.62 0.00 0.204 1.10
250 2853 1446 -5.47 -12.23 0.00 0.260 1.91
300 2738 1332 -9.73 -18.15 0.00 0.319 2.84
350 2626 1224 -15.38 -25.45 0.00 0.380 3.84
400 2516 1124 -22.49 -34.21 0.00 0.444 4.92
450 2409 1031 -31.22 -44.59 0.00 0.510 6.06
500 2304 943 -41.79 -56.81 0.00 0.580 7.30
leer ken jou geweer se trajekte en weet hoe om dit toe te pas, dit sal van jou 'n goeie skut maak

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
JagtersdokJagtersdok wrote: ... op 300m as jy op 100 zero ...
Jimkat praat van "relatief plat". As hy 'n 65greiner se alie warm maak behoort hy seker 3600fps uit 'n redelike standaard 243 Win te kan kry, of hoe? Indien hy dan op 200m zero instede van van 100m, behoort hy mos 'n "redelike" plat trajek te kry tot op 300m? Ek raai, het nou nie na 'n balistiese program gekyk nie, dat hy seker op die piek van sy trajek so duim en 'n half hoog sal skiet (+- 130m) en seker onder die 4 duim sal val op 300m?
Kwalifiseer dit nie as 'n "redelike plat trajek" nie? Dit sal steeds bietjie afmik behels en jou trajek en afstandskat moet sommer oraait wees, maar 'n man kan so die springbokke aandurf met kopskote in goeie toestande, sou ek reken?
Hoor graag of ek nou uit is met my denkrigting?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Die ding is ja wanneer ek en jy praat van redelike plat trajek dan besef ons nog dat daar wel moet aangepas word.
Hier is balisitiese tabelle vir 80gr Noslers teen 3500ft/sec zero op 200meter dan is jou hoogste draai punt 1,5 duim hoog op 120meter en steeds val van 5.9duim op 300meter so jy het steeds 'n variasie van 7.5 duim. en dus maak jy die aanpassing want jy weet op 200mete vat jy dood, tussen 100 en 170 vat jy duim laag tussen 250 en 300 vat jy 4 duim op, so leer jy jou geweer ken.
MAAR MAAR MAAR hoeveel keer het julle al gehoor "die geweer skiet so plat ek vat al die pad tot op 300meter dood op die kruishaar en skiet elke keer solid in die kop" my antwoord ", duidelik weet jy niks van gewere af nie"
Maar party onkundige ouens hoor die goed en vat dit vir die waarheid en as die geweer nou nie net 2 duim laag skiet nie dan dink hulle daar is fout, maar eintlik is dit presies wat die geweer doen en weens onkunde en misinformasie gaan koop hy nou 22 250 0f 243 0f 223 want die ding skiet plat, nou word verwagtinge geskep wat realisties is nie.
So as Jimkat vir my s? die 243 is gezero op 100meter en met die fabrieks 80gr pmp koele val hy 10-11 duim gaan ek s? dit is presies wat gaan gebeur.
As jy na die scenario van 65gr teen 3600ft/sec gaan kyk is die totale variasie 7.35 duim.
BULLET DETAILS:
Manufacturer: Nosler
Type: 80gn Ballistic Tip Spitzer
Case Type:Factory
Primer Type:Factory
Powder Type:Factory
Powder Charge:N/Agns
ATMOSPHERIC CONDITIONS:
Altitude (Feet):4173
Cross Wind (Mph):10
Humidity:40%
Pressure (In Hg):25.72
Temperature (degrees Fahrenheit):59
Range Velocity Energy Path Drop Drift TOF Zero Adj
(Metres) (FPS) (FT-LBS) (Inches) (Inches) (Inches) (Sec) (MOA)
0 3500 2176 -1.50 0.00 0.00 0.000 0.00
50 3366 2012 0.33 -0.43 0.16 0.048 -0.57
100 3236 1860 1.24 -1.79 0.69 0.097 -1.07
150 3110 1718 1.15 -4.13 1.55 0.149 -0.66
200 2988 1586 0.00 -7.55 2.76 0.203 0.00
250 2869 1462 -2.30 -12.11 4.35 0.259 0.80
300 2753 1346 -5.89 -17.96 6.41 0.317 1.72
350 2640 1238 -10.85 -25.19 8.89 0.378 2.72
400 2530 1137 -17.27 -33.87 11.77 0.442 3.77
450 2423 1043 -25.27 -44.13 15.15 0.507 4.91
500 2318 954 -35.08 -56.20 19.10 0.577 6.13
Hier is balisitiese tabelle vir 80gr Noslers teen 3500ft/sec zero op 200meter dan is jou hoogste draai punt 1,5 duim hoog op 120meter en steeds val van 5.9duim op 300meter so jy het steeds 'n variasie van 7.5 duim. en dus maak jy die aanpassing want jy weet op 200mete vat jy dood, tussen 100 en 170 vat jy duim laag tussen 250 en 300 vat jy 4 duim op, so leer jy jou geweer ken.
MAAR MAAR MAAR hoeveel keer het julle al gehoor "die geweer skiet so plat ek vat al die pad tot op 300meter dood op die kruishaar en skiet elke keer solid in die kop" my antwoord ", duidelik weet jy niks van gewere af nie"
Maar party onkundige ouens hoor die goed en vat dit vir die waarheid en as die geweer nou nie net 2 duim laag skiet nie dan dink hulle daar is fout, maar eintlik is dit presies wat die geweer doen en weens onkunde en misinformasie gaan koop hy nou 22 250 0f 243 0f 223 want die ding skiet plat, nou word verwagtinge geskep wat realisties is nie.
So as Jimkat vir my s? die 243 is gezero op 100meter en met die fabrieks 80gr pmp koele val hy 10-11 duim gaan ek s? dit is presies wat gaan gebeur.
As jy na die scenario van 65gr teen 3600ft/sec gaan kyk is die totale variasie 7.35 duim.
BULLET DETAILS:
Manufacturer: Nosler
Type: 80gn Ballistic Tip Spitzer
Case Type:Factory
Primer Type:Factory
Powder Type:Factory
Powder Charge:N/Agns
ATMOSPHERIC CONDITIONS:
Altitude (Feet):4173
Cross Wind (Mph):10
Humidity:40%
Pressure (In Hg):25.72
Temperature (degrees Fahrenheit):59
Range Velocity Energy Path Drop Drift TOF Zero Adj
(Metres) (FPS) (FT-LBS) (Inches) (Inches) (Inches) (Sec) (MOA)
0 3500 2176 -1.50 0.00 0.00 0.000 0.00
50 3366 2012 0.33 -0.43 0.16 0.048 -0.57
100 3236 1860 1.24 -1.79 0.69 0.097 -1.07
150 3110 1718 1.15 -4.13 1.55 0.149 -0.66
200 2988 1586 0.00 -7.55 2.76 0.203 0.00
250 2869 1462 -2.30 -12.11 4.35 0.259 0.80
300 2753 1346 -5.89 -17.96 6.41 0.317 1.72
350 2640 1238 -10.85 -25.19 8.89 0.378 2.72
400 2530 1137 -17.27 -33.87 11.77 0.442 3.77
450 2423 1043 -25.27 -44.13 15.15 0.507 4.91
500 2318 954 -35.08 -56.20 19.10 0.577 6.13
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Dok, wat is jou definisie van "totale variasie" hierbo? Wil weet of my balistiese programmetjie dan uit is.Jagtersdok wrote: ... As jy na die scenario van 65gr teen 3600ft/sec gaan kyk is die totale variasie 7.35 duim ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Ek dink hy verwys na die totale op en af beweging van die koe?l oor sy vlugbaan na 300m. Hoogste bo siglyn = 1.46 tussen 100 en 150 en dan -5,89 by 300. (1,46 + 5,89) = 7,35 op en af beweging.Louis102 wrote:Dok, wat is jou definisie van "totale variasie" hierbo? Wil weet of my balistiese programmetjie dan uit is.Jagtersdok wrote: ... As jy na die scenario van 65gr teen 3600ft/sec gaan kyk is die totale variasie 7.35 duim ...
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Dankie 3Poot
Wou net seker maak of hy van "total drop" praat, want dis meer as die 7.35 duim en op my balistiese programmetjie is die totale variasie ook minder as 7.35 duim, maar die veranderlikes wat ons invoer mag dalk bietjie verskil?
Die punt is egter gemaak.
Groete
Louis
Wou net seker maak of hy van "total drop" praat, want dis meer as die 7.35 duim en op my balistiese programmetjie is die totale variasie ook minder as 7.35 duim, maar die veranderlikes wat ons invoer mag dalk bietjie verskil?
Die punt is egter gemaak.
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- jimkat
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Fri Jul 15, 2011 1:19 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Dankie Aan Almal.
Ek luister en leer graag.Ek het die geweer op 200m gezero, op my scope 8x 56 moet ek op 100 een mildot afmik en op op 300 1.5 mildot opmik.Dan, ek weet ons skiet hier in Namakwaland wyd. Ek het al manne saam met my gevat, wat hulle 270 na 3 skote bere, dis nou as hulle nie die trajek ken op 100, 200, 300.Ek herlaai my 30-06 met 150gr punte dan skiet ek ook daar, maar jy moet jou trajek ken. Ek wou graag die 243 so gekry het dat jy nie so 'n groot variasie tussen 100 en 300m het nie.Gedink ek kon dalk met ligter punte 'n beter trajek as die 80gr kry.
Weereens ek leer graag.
Dankie
Jimkat
Ek luister en leer graag.Ek het die geweer op 200m gezero, op my scope 8x 56 moet ek op 100 een mildot afmik en op op 300 1.5 mildot opmik.Dan, ek weet ons skiet hier in Namakwaland wyd. Ek het al manne saam met my gevat, wat hulle 270 na 3 skote bere, dis nou as hulle nie die trajek ken op 100, 200, 300.Ek herlaai my 30-06 met 150gr punte dan skiet ek ook daar, maar jy moet jou trajek ken. Ek wou graag die 243 so gekry het dat jy nie so 'n groot variasie tussen 100 en 300m het nie.Gedink ek kon dalk met ligter punte 'n beter trajek as die 80gr kry.
Weereens ek leer graag.
Dankie
Jimkat
.22 brno. 223 tikka. 243 howa varminter. 7x64 brno 308 musgrave
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Jimkat waar in die namakwaland is jy?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Armand hy is op die plaas.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Blok

Beretta
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
As julle meer spesifiek wil wees moontlik in sy bakkie, of studeerkamer

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Blok
Of dalk die huis
nie die klein een buite nie
Beretta
Of dalk die huis
Beretta
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Jimkat
Met n 55gr Nosler teen 4150vps met n 250m zero gaan jy moet moeite doen om n springbok te mis gaan kyk op JMB ballistics wat ek bedoel met die trajek dis BAIE beter as enige 80gr

Met n 55gr Nosler teen 4150vps met n 250m zero gaan jy moet moeite doen om n springbok te mis gaan kyk op JMB ballistics wat ek bedoel met die trajek dis BAIE beter as enige 80gr
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Johnny is helemal reg met die 55gr, maar dan hy is baie warm my baas, en sou jy moet gaan by die blad ek sal s? los eerder met daai 55gr my baas. Dis wat Jonas dink 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Jonas
die Baas dink djy moet a dokter word
Ja dok jy is doodreg onder 250m moet jy wegbly van die blad af verder as dit is dit darem nie soooo erg nie....
die Baas dink djy moet a dokter word
Ja dok jy is doodreg onder 250m moet jy wegbly van die blad af verder as dit is dit darem nie soooo erg nie....
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Manne
Het IEMAND al vir julle gese hoe goedkoop is Safari se pryse op hierdie 55gr Nosler puntjies???
Ek was netou by Oom Hendrik en hulle prys is R600 vir 250 punte! Dis onder R2 per punt, manne dit is klassieke pryse!
ns. Dink Safari het die goedkoopste kruit ook in die land!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
... of Ponkie moet minder by die meisies kuier en meer tyd in die WISKUNDE klas spandeer. Ponkie, jy moet Swot ou maat, STB kos pa ponkie 'n mooi klomp lammers per jaar.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Manne
SORRY SORRY!
My kop was dalk op 'n ander plek toe ek daai som gemaak het...! HAHA!
Groetnis
Ponkie
SORRY SORRY!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Ek verstaan Ponkie, op daardie dorp moet mens gumboots dra, so diep l? die versoeking.... en van vroeg lente as die meisies met hulle nuwe somer kleertjies begin spog, moet jy sterk wees om nie 'n nekspier te pluk nie 
Hoe verlang ek nou na daardie dorp!
Hoe verlang ek nou na daardie dorp!
- jimkat
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Fri Jul 15, 2011 1:19 pm
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Ja Manne
Kop en nek is vir 100m.
Blad is vir 100m tot 350m- jy weet jy kry hom en sy kakebeen is heel,wat jou sleg kan laat slaap.
Al wat my dorpie het is 80gr Sierra's , nou gekoop en gaan maar speel en kyk.
Kop en nek is vir 100m.
Blad is vir 100m tot 350m- jy weet jy kry hom en sy kakebeen is heel,wat jou sleg kan laat slaap.
Al wat my dorpie het is 80gr Sierra's , nou gekoop en gaan maar speel en kyk.
.22 brno. 223 tikka. 243 howa varminter. 7x64 brno 308 musgrave
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 55gr. Bal Tip .243/6mm
Manne
Ek is nou nie seker of dit al erens genoem is nie:
Ek wil graag weet wat is die minimum en maksimum wat die 55gr Nosler BT geseat moet word?
En as iemand ook kan help om my min of meer n aanduiding te gee wat my spoed gaan wees uit 24duim loop, 1 in 10 twist, k98 musgrave en lading 43.2 gr S321.
Ek probeer eintlik Johan se lading copy, het al gestoets vir druk en geen druk gekry nie. Hoop net my spoed wat ek uit daardie lading kry sal genoeg wees om 55gr die moeite werd te maak.
Groete
Danie