Naandsê
Breek bietjie my kop vannaand en sal graag ander se insae wil kry. Verskoon as dit al hier erens aangespreek is en verwys my asseblief na die gesprek. Ek gebruik al QL met redelike sukses vir omtrent tien jaar en speel sommer nou in Gordon's Reloading Tool net om idee te kry van hoe dit werk. 'n Herlaai maat van my het nie QL en gebruik nou die GRT.
Wat my bekommer is dat ek met die kalibrasie van beide op dieselfde spoed uitkom vir 'n gegewe lading, maar die Barrel Time verskil geweldig baie in beide.
Geweertjie is Tikka T3 met loop lengte van 22.24". Om Node 4 te haal is die Barrel Time 1.023ms. Volgens Quickload op 3016fps en heeltemal onveilig:
Terwyl Gordons wys dat jy net 2904fps nodig het om die node te haal. Alhoewel druk ook hoog, nie naastenby so duidelik soos in Quickload:
Enige idees waar ek fout maak of verkeerd daarna kyk?
Vriendelike groete
QL Barrel Time vs. Gordon's Barrel Time
- Reloader422
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri May 22, 2020 3:35 pm
QL Barrel Time vs. Gordon's Barrel Time
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Barrel Time vs. Gordon's Barrel Time
Sal jy asseblief altwee vol skerms deel? Dan kan mens na al die insette kyk.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Reloader422
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri May 22, 2020 3:35 pm
Re: QL Barrel Time vs. Gordon's Barrel Time
Goeiedag
Ek maak so dankie. Die vraag bly egter hoe Spoed en Barrel Time kan verskil vir gegewe lengte loop? Die ander insette is mos nie relevant nie, of het ek dit heeltemal verkeerd?
QL: GRT: Hoop dit help.
Ek maak so dankie. Die vraag bly egter hoe Spoed en Barrel Time kan verskil vir gegewe lengte loop? Die ander insette is mos nie relevant nie, of het ek dit heeltemal verkeerd?
QL: GRT: Hoop dit help.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Reloader422
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri May 22, 2020 3:35 pm
Re: QL Barrel Time vs. Gordon's Barrel Time
Jammer, weet nie hoe ek dit reg gekry het dat QL foto dubbeld wys nie...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Barrel Time vs. Gordon's Barrel Time
Jou ladings verskil in die 2 berekeninge.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: QL Barrel Time vs. Gordon's Barrel Time
Ek het ook eers onlangs met GRT begin rondkrap. Het jy die gedeelte ingevul met jou gemete spoed vir jou "kalibrasie-lading"?
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Reloader422
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri May 22, 2020 3:35 pm
Re: QL Barrel Time vs. Gordon's Barrel Time
Hi
Dankie vir die terugvoer.
1. Ek het kalibrering gedoen met gemete spoed.
2. My ladings verskil want ek het juis verskil in BT probeer uitwys in die twee programme. Om selfde node/BT in beide programme te kry moet ek verskillende spoed kry. Vandaar my kopkrap....
Hier is GRT met selfde lading. Daar is so 28fps verskil tussen die twee programme, maar dit sal wees weens die aanpassing in K en Ba komponente volgens GRT-riglyne.