Goeie dag ouens, ek is al lank al n lid maar het n nuwe mail adress en sommer n nuwe naam. Ek is Charles Bothma en woon in Walvisbaai Namibia. My gunne is n Mauser 93x62 , n Tikka Hunter 270 en n 1906 model Remington .22. Baie dankie vir al die insette en ek het maar my self leer herlaai met julle bydra en geniet dit baie.
Groete.
Nuwe ou aansluiting.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe ou aansluiting.
Welkom vir die "nuwe" oë wys.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
