Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
tau wrote:So jy kan nou saam met EEn ONE , another 'n naweek weg gaan hou by 'n gastehuis iewers in jou provinsie. So iemand van Mosselbaai mag saam met iemand van Vredendal gaan bly in 'n gastehuis in Kaapstad en dit versprei nie Covid nie.....hulle mag stoei en saam 'n alcohol vrye skemerkelkie geniet.
Maar iemand vanaf JHB mag nie in Rustenburg gaan jag en alleen in 'n chalet bly nie.
Jy mag 50 mense by 'n begrafnis wees.....kan ons dan nie nou bokke begrawe nie??? Vlekkie die vlakvark en rickus die Rooibok wil ook so paar gevleulde woorde oor hulle lewe hoor.
Net so terloops. Ek is Woensdag gou Alberton toe van Klerksdorp af. Soontoe is ek deur 2 padblokkades, waar daar by no 1, net my voertuig se registrasie nommer neergeskryf is en by no 2, gevra is waarheen ek gaan en my permit moes toon. Oppad terug, was ek nie gestop by enige van die 2 nie, maar toe ek Potch inry, was daar 'n volledige padblokkade waar elke voertuig afgetrek, deursoek en permitte in detail nagegaan is. Die kanse is dus goed dat jy by padblokkades soos 1 en 2 hierbo, geen drama gaan kry nie, maar waar jou voertuig deursoek word, gaan jy slim antwoorde moet reg hê.....
Eugene wrote:Net so terloops. Ek is Woensdag gou Alberton toe van Klerksdorp af. Soontoe is ek deur 2 padblokkades, waar daar by no 1, net my voertuig se registrasie nommer neergeskryf is en by no 2, gevra is waarheen ek gaan en my permit moes toon. Oppad terug, was ek nie gestop by enige van die 2 nie, maar toe ek Potch inry, was daar 'n volledige padblokkade waar elke voertuig afgetrek, deursoek en permitte in detail nagegaan is. Die kanse is dus goed dat jy by padblokkades soos 1 en 2 hierbo, geen drama gaan kry nie, maar waar jou voertuig deursoek word, gaan jy slim antwoorde moet reg hê.....
naas222 wrote: Wed Jul 29, 2020 4:53 pm
ek sit en kyk nou hoe spat die vonke... en ek lag..
Want die een se jag is af.. daai een se politiek is so..
een ou wil weer culling permit gebruik vir jag.. as ek op iemand se tone trap is dit nou maar so...
almal is ongelukkig oor sy vleisie wat hy nie kan bekom nie...
en net een ou treur vir die boer...
ek gaan nie eens uitbrei op wat ons als met daai geld kon doen nie... jy kan nog n vleisie by spar gaan koop.. maar weet daars boete wat bitter bitter swaar kry wat dalk sy tassie moet pak....
HOU OP F@@KEN MOAN.... NIKS GAAN VERANDER NIE DIS NOU MAAR SO.. RY DIE DING UIT EN BEPLAN VIR VOLGENDE JAAR.. DIE VIRUS MAAK MENSE MAL
Jag gaan darrem vir my oor BAIE meer as net 'n vleisie...maar dis 'n heel ander gesprek daai.
Pad noorde toe verby hammanskraal was baie besig vandag van vanogend vroeg af, dink nie iemand het teruggedraai nie.Dink egter nie dit was jagters nie,
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.