Wat skat julle die koedoe horings???????
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Wat skat julle die koedoe horings???????
Wat skat julle die een?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Truvelloman on Wed Aug 03, 2011 12:03 pm, edited 1 time in total.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat skat julle die koedoe horings???????
Mooi stel horings die draaie is nie baie diep nie en die besem gee n baie goeie aanduiding as ek my besem wat so lyk meet dan kom ek uit by 42" trek k die horing reguit dan skat ek kom daar nog so 23" by dan sal my skatting 65" wees wat ek glo presies is.
Blok.
ps. die mate is deel van die clip name.

Blok.
ps. die mate is deel van die clip name.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Wat skat julle die koedoe horings???????
sorry man nie agter gekom hy wys foto se naam nie hahahahaha mar ekt hom verander so try weer aner hahaha