My jag naweek saam met vroulief

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

My jag naweek saam met vroulief

Post by SmitH »

Dit was een van my lekkerste jagte nog het alles saam met vroulief gedoen sy het saam in die veld geloop self die kudus help uitdra moes juis die een in stukke sny om uit die veld te kry


[img width=560 height=420]http://i1105.photobucket.com/albums/h35 ... 011030.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1105.photobucket.com/albums/h35 ... 011029.jpg[/img]
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My jag naweek saam met vroulief

Post by Gerhard »

Baie mooi kudu's daai.

Geluk man.

Volgende keer jag vroulief self...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: My jag naweek saam met vroulief

Post by Jagtersdok »

Het jy die een wat Sipho vashou gemeet?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: My jag naweek saam met vroulief

Post by Hugo »

Dit gan my verstand te bowe dat mense nie meer moeite doen met fotos nie.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: My jag naweek saam met vroulief

Post by SmitH »

Dok die een horing was 49" en die ander een 50"
herley

Re: My jag naweek saam met vroulief

Post by herley »

SmitH
Mooi gegooi as ek so na die eerste foto kyk en as ek reg kyk lyk daai oog skoot netjies. Dis jou foto en jy het dit geneem soos jy dit wil he en jy plaas dit soos jy dit ook wil he.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: My jag naweek saam met vroulief

Post by Raven »

"jag saam met vroulief".... daardie een sal ek seker nooit weer beleef nie, my vroutjie was eenkeer saam en toe die gemsbok val toe loop die trane  :'(

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: My jag naweek saam met vroulief

Post by BLOUVALKIE »

joh oom smit dis baie mooi kudus baie geluk

ek like daai potshot tussen die o? dis baie mooi geskiet hoe ver het oom hulle geskiet

groete BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: My jag naweek saam met vroulief

Post by BLOK »

Aitsa!

Mooi kudus en perfekte skootplasing op die eerste een.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: My jag naweek saam met vroulief

Post by Hugov »

Baie mooi SmitH
Watse roer het jy daar beet?
Lyk bitter netjies.
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: My jag naweek saam met vroulief

Post by SmitH »

Die een met kopskoot het ek op 75m geskiet  (Howa 3006 -150gr GSHV)
Post Reply