Hier is n klompie goed beskikbaar. Van dit is seker baie naby aan gemors, maar as n laaitie daarmee wil speel, of jy dit op jou kroeg-toonbank wil uitstal, is dit vir my beter as om in die recycle bin
te gooi. Alles is gratis, maar as jy n interessante rondte het om tot my versameling by te voeg, sal ek dit waardeer.

Dummy rondtes. Dis of net n koeël in n dop, of die dop het n gaatjie geboor net bo die web.

.50 BMG koeël

19x Eley & Fiocchi .450 Colt doppe
Sent from my iPhone using Tapatalk





