CFR - lyne dood?
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
CFR - lyne dood?
Het iemand dalk onlangs sukses gehad om met die plek te praat?
Die masjien antwoord maar niemand tel op nie. Ek het al 31min aangehou.
Ek probeer al die laaste week om iemand daar in die hande te kry om uit te vind v d status v my lisensie aansoek.
Ek lui 012 353 6111.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: CFR - lyne dood?
Het ook gesukkel die week
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: CFR - lyne dood?
Ek het gevind dit is beste om 04:00 die oggend te bel. Elke keer baie vinnig geantwoord.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: CFR - lyne dood?
By die CFR is daar maar min verskil tussen die lewendes en die dooies 
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: CFR - lyne dood?
Het gisteraand so 7:30 gebel. Na 3 min het hulle geantwoord
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- RabieL
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Re: CFR - lyne dood?
Ek het self gisteraand n ooroep gemaak, maar dit lyk my daar is absoluut niks gedoen in die tyd wat die lyne af was nie.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: CFR - lyne dood?
Daar was laasweek probleme met baie lyne in GP. Baie van ons kliente- diens lyne was ook af. Was n Telkom fout. Soos bo genoem. Die beste is maar om na ure te bel.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: CFR - lyne dood?
Het iemand onlangs met hulle kon praat? Sukkel nou al meer as ‘n week. Ek bel enige tyd van die dag.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: CFR - lyne dood?
Jy kan nou aanlyn jou aansoek volg. Jy kan nou ook sien wat die ou op die telefeoon vir jou sê want hy kan nie vir jou veel meer sê nie.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php
Daar is ook 'n nice app (wher's my app) wat iemand gemaak het om jou aansoek te volg:
https://play.google.com/store/apps/deta ... _app&gl=ZA
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php
Daar is ook 'n nice app (wher's my app) wat iemand gemaak het om jou aansoek te volg:
https://play.google.com/store/apps/deta ... _app&gl=ZA
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: CFR - lyne dood?
Uncle. CFR word weer gesanatize......... so vannie os oppie jas, die 1 perd daar het n week voor laas gesê daar gaan nie die jaar kaartjies geprint word nie.....ek hoop maar dis net arogansie!Fanta300 wrote: Fri Jul 24, 2020 11:28 am Het iemand onlangs met hulle kon praat? Sukkel nou al meer as ‘n week. Ek bel enige tyd van die dag.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: CFR - lyne dood?
Klomp manne het kaartjies gekry verlede week.andre007 wrote: Fri Jul 24, 2020 6:41 pmUncle. CFR word weer gesanatize......... so vannie os oppie jas, die 1 perd daar het n week voor laas gesê daar gaan nie die jaar kaartjies geprint word nie.....ek hoop maar dis net arogansie!Fanta300 wrote: Fri Jul 24, 2020 11:28 am Het iemand onlangs met hulle kon praat? Sukkel nou al meer as ‘n week. Ek bel enige tyd van die dag.