Koos, Nico, Geno, Cassie en almal wat ek uitgelaat het, puik artikels manne!!
Jaracal lede se bydraes - SAJ tydskrif
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Jaracal lede se bydraes - SAJ tydskrif
Ek was die week veras me 3 SAJ tydskrifte. Eben het Nico sin raakgelees want hy skiet ook n 223, Armand se geweer met die spul maskingape oppie wangstuk in sy .22 artikel was nogal ooglopend
, die volgende PIF gaan na Armand, moet maar vir hom n Junglejulian cheeckpeice stuur. Armand ek grap net.
Koos, Nico, Geno, Cassie en almal wat ek uitgelaat het, puik artikels manne!!
Koos, Nico, Geno, Cassie en almal wat ek uitgelaat het, puik artikels manne!!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com