quickload vir 155gr A max

Post Reply
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

quickload vir 155gr A max

Post by junglejulian »

naand aan almal!

kan iemand wat toegang het to quickload my asb help met n wegspring punt vir die volgende lading in my 3006
3006 kimber met 1;10" loop.610mm lank
beplan om S365 kruit te gebruik maar S355 en S335 word ook oorweeg
H2O kap-71gr
tpl-84.5mm dit is so 4,5mm van die lands af
sal nog biietjie met die diepte speel
beplan om HORNADY 155GR Amax te
gebruik.
dankie by voorbaat
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: quickload vir 155gr A max

Post by erx »

Hi JJ
Het AMax 155 op my 308 getoets, moer goeie resultate, maar waarvoor wil jy die punt gebruik?
Hoe bepaal jy akuraat jou H2O inhoud van jou doppe?

Groete
erx
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: quickload vir 155gr A max

Post by junglejulian »

ERX
meeste maar vir die SA JAGTERS se skiet tabelle maar ook vir oes van wild as die wind bietjie waai.ek gebruik hulle ook op my 308 met great resultate.kry baie goeie akkuraatheid.vir die H2O kapasiteit neem ek 10 gevuurde doppe van dieselfde vervaardiger waarmee ek beplan om lading ontwikkeling te doen wat nog die primers in het sodat die water nie uitloop nie.sorg dat almal na dieselfde lengte gesny is om n goeie uniformige gewig te kry.ek weeg dan al 10 doppe leeg om n gemiddelde dopgewig te kry op my elektroniese skaal.vul dan daarna die dop met water en sit weer op skaal.maak seker dat die water gelyk met die bek van die dop is en nie n minuskus of bubble form nie.trek dan totale gewig van dopgewig af om H2O kapasiteit in grein te kry.
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: quickload vir 155gr A max

Post by erx »

Dankie JJ

Wou net se dat die AMax is reg vir papier en kop skootjies, verder ontplof hulle heeltemaal! :o

Groete
erx
Post Reply