Zastava 223 te koop

Post Reply
Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Zastava 223 te koop

Post by Gun oil »

Zastava 223 bolt action rifle, Zastava 223 bolt action rifle, I have this beautiful Zastava 223 for sale. It works perfectly and very neat rifle. Im selling the rifle with a silencer (R2000 if bought new) , Harris Bypod (R2000 if bought new) - it cant be adjusted in lenght, with scope rings as well as the base, THE SCOPE AND RIFLE BELT ARE NOT INCLUDED, it comes with a thread cap as well if chosen to shoot without the silencer. The wood on this rifle is superb and well oiled rifle. Its a 20" free floating barrel and shoots well under MOA. Comes with reloading data as well. Hits targets up to 500m on no windy days. REASON FOR SELLING =  I want to buy a 6.5 CM, and its the only reason. Really love this rifle. Please whatsapp or email me for more info if needed. Price R9500. p.s- If the rifle is sold, me and the Buyer can go to the nearest gun shop in order to put it in storage while the lisence application is done.

Skuus vir die engels maar dis reeds op GunAfrica geplaas ook. Sien fotos aangeheg. Stuur my n sms of whatsapp indien enige navrae 083 375 8430. Ek bly in Pretoria, lynnwood.

http://s613.photobucket.com/user/louw19 ... sort=3&o=1

http://s613.photobucket.com/user/louw19 ... sort=3&o=2

http://s613.photobucket.com/user/louw19 ... sort=3&o=4

http://s613.photobucket.com/user/louw19 ... sort=3&o=7
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Zastava 223 te koop

Post by Johan Nel »

Is dit op 'n mini aksie of standaard aksie?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Zastava 223 te koop

Post by Armand Steenkamp »

Johan, sover ek weet het Zastava nie 223s op standaard lengte aksies gebou nie
Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: Zastava 223 te koop

Post by Gun oil »

Sover ek weet is hy op die mini mauser aksie gebasseer Johan.
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Zastava 223 te koop

Post by Alwin »

Johan Nel wrote: Sun Dec 08, 2019 7:54 am Is dit op 'n mini aksie of standaard aksie?
Ek het net so 'n geweer, Zastava mod 85. Baie lekker geweer en gewoonlik vrek akkuraat.

Die aksie lyk soos 'n miniatuur Mauser tipe, maar die uittrekker is 'n oorhaak-tipe, m.a.w. dit is 'n "push feed". Niks fout daarmee op 'n 223 nie.

Die sneller is ten volle verstelbaar en dit lyk vir my soos 'n gewone FN-Mauser tipe. M.a.w. dit is 'n K98 Timney-tipe, maar van staal gemaak en met 'n veiligheidsknip aan die regterkant.

Die standaard fabrieks-kolf is of goedkoop plastiek, of okkerneut (waarskynlik Turks).

Die Zastava M85 miniatuur aksie is geskik vir kalibers wat op die 223 dop gebaseer is met maks magasynlengte van 57mm. Dit sal dus puik werk vir 222, 223, 6x45, 300BLK en soortgelyk. Daar was glo 'n paar gemaak in 7,62x39mm (AK), maar ek weet nie of enige van hulle in SA geland het nie.

Gelukkig het ek klaar ene..
Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: Zastava 223 te koop

Post by Gun oil »

Hi Alwin, jys korrek met jou info. Die geweer skiet regtig baie akkuraat en is nog in perfek kondisie.

Die geweer is tans nog beskikbaar.

Groete
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Zastava 223 te koop

Post by geelslang »

Ek vat 'n vet kans, is hierdie geweer nog beskibaar?
Post Reply