Gaiters/Kamaste
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Gaiters/Kamaste
Hallo manne,
Watter kamaste sal julle aanbeveel vir die steekgras in die veld? Tried en tested. Opsoek na leer of iets anders wat goed werk en beskikbaar is.
Groete
Watter kamaste sal julle aanbeveel vir die steekgras in die veld? Tried en tested. Opsoek na leer of iets anders wat goed werk en beskikbaar is.
Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Gaiters/Kamaste
Kyk ook gerus na rogue.co.za se gaiters. Hulle is van lekker sagte leer en loop mooi stil.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gaiters/Kamaste
Ek gebruik Rogue se canvas kamaste al vir jare.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Gaiters/Kamaste
Stem saam, het ook van hul al seker 5 jaar lank. Sag stil, rerig lekker om met hul te loop.J le Roux wrote:Kyk ook gerus na rogue.co.za se gaiters. Hulle is van lekker sagte leer en loop mooi stil.
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gaiters/Kamaste
Die leer tipe werk vir my lekker.
Het al gedink om 'n langer tipe (amper soos die ou polisie kamaste) uit 3,5 mm leer te maak om sommer te gebruik gedurende voël jag ook, veral waar die gras langer is en slange nog 'n probleem kan wees

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gaiters/Kamaste
Ek sê dit nie omdat ek dit bemark nie, maar oor ek dit self gebruik. Hierdie is bitter lekker gaiters!
Goed, beter, 6millimeter!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Gaiters/Kamaste
Skuus, ek sukkel nou vanoggend . . . wil die link hierbo oopmaak via Jaracal, maar kry dan die vlg boodskap:
No posts exist inside this topic for the selected time frame.
Hoe los mens dit op asb?
No posts exist inside this topic for the selected time frame.
Hoe los mens dit op asb?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Gaiters/Kamaste
Geno, bostaande het net een "post" in. Wat doen ek verkeerd?