More almal,
Nie heeltemal seker onder watter seksie om die vraag te vra nie.
n Vriend van my wil van so 10 kaste met bye ontslae raak. Is daar n mark vir so iets? Enige idee wat hy kan vra (Geld) vir die kaste?
Hy het op hierdie stadium n bietjie te veel.
Koster Noordwes omgewing.
Vriendelike groete,
Bye korf pryse
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Bye korf pryse
Het jy dalk n kontak nommer, weet van iemand in Suid afrika wat belangstel.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Bye korf pryse
Hello,
Kontak Johan Horn
083 drie agt sewe 02 58
Kontak Johan Horn
083 drie agt sewe 02 58
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
-
B-Vista
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am
Re: Bye korf pryse
Hier by ons het iemand sy kaste met bye vir R1,000 elk verkoop
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Bye korf pryse
Dis letterlik wat 'n lee kas kos.B-Vista wrote: Mon Jun 08, 2020 2:11 pm Hier by ons het iemand sy kaste met bye vir R1,000 elk verkoop
