Rudolph verkyker is baie nice! Het hom al gesien en bietjie hanteer by S&O. baie kompak en stewig, ek glo hy sal 'n baie lekker en kompeterende verkyker maak in die veld!
Beslis iets om na te kyk.
Groete
Rudolph Optics - Verkyker & Rangefinder
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Rudolph Optics - Verkyker & Rangefinder
Middag Rudolph
Ek wil gou hoor inverband jou teleskope kry n mens n extension op die voorstekant van die scope vir sonskerm, daai gedeelte wat voorop skroef.
Ek jy verstaan wat ek bedoel.
Groete
Flippie
Ek wil gou hoor inverband jou teleskope kry n mens n extension op die voorstekant van die scope vir sonskerm, daai gedeelte wat voorop skroef.
Ek jy verstaan wat ek bedoel.
Groete
Flippie
308 Howa SS HB
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Rudolph Optics - Verkyker & Rangefinder
Ludwig wat ek en jy kort is die Leica 1600 .... 
As ek 'n bok range met daai 440 en hy s? niks weet ek hy is hopeloos te v?r om na te skiet
Kon darem gelukkig 'n kwes springbokkie op 315m range om hom 'n doodskoot te gee 
As ek 'n bok range met daai 440 en hy s? niks weet ek hy is hopeloos te v?r om na te skiet
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Rudolph Optics - Verkyker & Rangefinder
Wat ek kan se, die leica 1600 is n MOET! het al meer as een oeer met hom gaan jag. Daai 10x vergroting werk bitter lekker!
+1
Groete
+1
Groete