Naand manne
Is hier enige iemand wat dalk hierdie nommer besit? Deel bitjie met ons jou ondervinding van die kaliber en ook die doel van jou geweer en hoe hy vaar.
Petersen maak doppe en redding dies so vir die herlaaier is dit n opsie. Jy kan ook 22-250 doppe fireform en hulle gebruik van wat ek lees.
Groete
. 22 Creedmoor
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: . 22 Creedmoor
Klink na n lekker kaliber. Soos ek verstaan is hy baie naby aan n 22-250 AI. Die 22 creed het ook nie fireforming nodig nie. Maar met n vinnige twist kan hy natuurlik 90gr+ punte teen die spoed van witlig skiet! Looplewe sal seker ook ly hieronder.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: . 22 Creedmoor
Ek het 'n goeie vergelyking gekyk: https://www.youtube.com/watch?v=FKe9SbKKZEQ&t=585s
Wat ek kan sien is een van die enigste besware die kort loop lewe. Verder lyk dit na 'n great kaliber.
Lyk ook of mens 6.5Creed of 6Creed doppe kan gebruik (na sizing vir 22Creed)
Wat ek kan sien is een van die enigste besware die kort loop lewe. Verder lyk dit na 'n great kaliber.
Lyk ook of mens 6.5Creed of 6Creed doppe kan gebruik (na sizing vir 22Creed)
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
