Ballistic Case Wax

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Ballistic Case Wax

Post by Geno »

More.
Ons het onlangs hierdie nuwe dopsmeermiddel ontwikkel en vervaardig dit self.
Dit word van natuurlike produte vervaardig en 'n blikkie sal letterlik duisende rondtes hou.
Om af te skop vra ons slegs R100 per blikkie + koerier vanaf Bloemfontein. As lockdown verby is, of hierdie batch uitverkoop is, gaan die prys waarskynlik opgaan.
Ek sal later vandag 'n mooi video maak om die werking daarvan te demonstreer. Ek kon nog nie 'n dop laat vassit nie, selfs nie eers .308 doppe wat ek baie liggies smeer en net so deur 'n .243win FL matrys druk nie.

Whatsapp 0825354100
E-Pos geno@ggvarminting.co.za

https://youtu.be/kf89oQZ_Oag

Image
Goed, beter, 6millimeter!
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Malan123 »

Ek gebruik nooit weer iets anders nie!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Geno »

Video link bygevoeg.
Goed, beter, 6millimeter!
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Ballistic Case Wax

Post by THOMAST »

Geno, is dit water oplosbaar?
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Ballistic Case Wax

Post by Lategan1 »

Lyk baie goed, welgedaan!
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Geno »

THOMAST wrote: Wed Apr 15, 2020 12:06 pm Geno, is dit water oplosbaar?
Nee Oom. Ou moet hom met n lap ordentelik afwee, of met acetone of seepwater afwas.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Frikkie Coetzee »

Geno. Ek gebruik nou jou produk ipv Redding se Imperial Sizing wax. Ek is baie impressed
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by heywillie »

Ek het net voor die lockdown 'n blikkie by Geno gekry.
Het nou al so 1200x 9mm doppies gesize en dit lyk nie eers of ek die wax 'n duik gemaak het nie.
Na hulle uit die wet tumbler met lou warm water kom, is die wax mooi afgewas.
Dat ek nie vroeer in my lewe al wax begin gebruik het nie, sal ek ook nie weet nie...
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Ballistic Case Wax

Post by DWB »

Klink amper soos 'n ding wat jy in jou bedkassie kan bêre :)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Capt. Yoda »

DWB wrote: Fri Apr 17, 2020 12:31 pm Klink amper soos 'n ding wat jy in jou bedkassie kan bêre :)
Koop maar 2 laat jy nie tussen herlaai en werks kamer hoef te hardloop nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Apie »

DWB wrote:Klink amper soos 'n ding wat jy in jou bedkassie kan bêre :)
Seker vir jou gebarste hakskene nê?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Ballistic Case Wax

Post by Frederik »

Wanneer is daar besending PTA toe oppad?
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Xplicitly »

Frederik wrote:Wanneer is daar besending PTA toe oppad?
Ek sal ook inkoop op daardie ene.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Geno »

Ons kan n groepbestelling doen vir julle Pretorianers. Laat weet my.

Sent from my SM-G988B using Tapatalk

Goed, beter, 6millimeter!
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Basjan123 »

As daar 'n groepbestelling na PE toe is, sal ek ook deel wil wees asb.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by tripodmvr »

heywillie wrote: Fri Apr 17, 2020 10:45 am Ek het net voor die lockdown 'n blikkie by Geno gekry.
Het nou al so 1200x 9mm doppies gesize en dit lyk nie eers of ek die wax 'n duik gemaak het nie.
Na hulle uit die wet tumbler met lou warm water kom, is die wax mooi afgewas.
Dat ek nie vroeer in my lewe al wax begin gebruik het nie, sal ek ook nie weet nie...
Ek gebruik nou al vir 'n lang tyd Imperial en die hele proses van doppe terugdruk is net eenvoudiger, skoner en sonder geduikte skouers. As 'n soortgelyke middel nou plaaslik beskikbaar is sal ek dit ook ondersteun en aanbeveel. My Imperial blikkie sukkel net om leeg te word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by SakoTrippel2 »

Geno wrote:Ons kan n groepbestelling doen vir julle Pretorianers. Laat weet my.

Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Ja ek sal ook 'n blikkie vat.

PTA
1) Oom Frederik
2) Frans

Groete
Frans

Sent from my SM-A505F using Tapatalk


Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Xplicitly »

PTA
1) Oom Frederik
2) Frans
3) Marius (XPlicitly)

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Jaco V »

Geno
As MGS aangaan die jaar moet jy dalk maar so paar blikkies ingooi, ek sal daar by jou kry.
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Ballistic Case Wax

Post by Frederik »

SakoTrippel2 wrote: Sun Apr 19, 2020 12:28 pm
PTA
1) Oom Frederik
2) Frans

Groete
Frans

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Frans, wie's OOM Frederik moet ek nou oud voel op lockdown ook ???
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by tripodmvr »

Dit is die jong dames wat jou oom wat die probleem is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Geno »

Xplicitly wrote: Sun Apr 19, 2020 12:48 pm PTA
1) Oom Frederik
2) Frans
3) Marius (XPlicitly)

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Dui asb aan hoeveel blikkies na elke ou toe moet gaan.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Ballistic Case Wax

Post by Frederik »

2 vir my asb.
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Xplicitly »

PTA
1) Oom Frederik - 2 blikkies
2) Frans
3) Marius (XPlicitly) - 3 blikkies

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ballistic Case Wax

Post by Geno »

Jaco V wrote: Sun Apr 19, 2020 12:49 pm Geno
As MGS aangaan die jaar moet jy dalk maar so paar blikkies ingooi, ek sal daar by jou kry.
Maak so Jaco!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply