Wie skiet Mills en Moa scopes
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1219
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Wie skiet Mills en Moa scopes
More manne
Ok...ek weet alles van die verskille af ens,so moenie die draad swaai nie asb..soek net eenvoudige antwoorde op die vrae asb.
Will graag weet wie skiet al2 tiepe scopes...?
Hoe maklik/moeilik is dit om die somme te maak as jy tussen hulle beweeg?
Watter een verkies jy?
Groete

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Ek skiet beide, het van slegs MOA na mengsel van MOA/MIL scopes toe gegaan. MIL scope hoofsaaklik om makliker te "range" vir veldskiet.
Solank jou app reg opgestel is, is die redelik maklik om tussen twee te spring.
As jy in spanformaat skiet, druk tabel uit vir altwee met MOA/MIL waardes om windroep makliker te maak.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Middag,
Ek het begin met MOA, maar my spanmaat het in Mill geskiet. Hy wou nie verander nie, so ek het toe geswaai. Ek het nou al my scopes net in Mill.
Ek sukkel nog so nou en dan...dink nog MOA op tye en dan moet ek eers weer die gears in die brein oorskakel na Mill.
Ek sou sê kies een en gaan voluit vir dit. Moenie onnodig meng nie.

- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Wie skiet Mills en Moa scopes
Ek skiet altwee. Mrad op my LA gewere en MOA op die anader roere. Ek praat dus MOA oor my skietmaat MOA skiet. Die som is baie maklik om te maak:
1 Mrad= 3.43 MOA
1/10 =0,34
n Man kan vinnig die somme maak of stel net jou Strelok laat hy altwee wys.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
1 Mrad= 3.43 MOA
1/10 =0,34
n Man kan vinnig die somme maak of stel net jou Strelok laat hy altwee wys.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1219
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Dankie sover vir die replies...lyk my dis nie so groot kopseer nie...
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Mmm,Pinkes wrote: Thu Apr 16, 2020 12:16 pm Dankie sover vir die replies...lyk my dis nie so groot kopseer nie...
Tot jy stel in mills maar dis moa scope of andersom
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Daai sal die grootste kopseer wees jaJPS wrote:Mmm,Pinkes wrote: Thu Apr 16, 2020 12:16 pm Dankie sover vir die replies...lyk my dis nie so groot kopseer nie...
Tot jy stel in mills maar dis moa scope of andersom
. Gelukkig is ek dit al gewoond...Sent from my iPhone using Tapatalk
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Ek het ook altwee. Persoonlik verkies ek mRad omdat dit metric is en ons in meters werk. 1cl is 1cm op 100m ens. So die somme is vir my makliker as moa. As daar net meer 0.05 click mrad scopes beskikbaar was.
Almal werk deesdae met een of ander ballistic app so dit maak nie regtig saak nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Almal werk deesdae met een of ander ballistic app so dit maak nie regtig saak nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
ek skiet beide, omswaai vat net bitjie kophou swaai van imperial na metric. verkies mills
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Ek skiet ook albei, maar verkies die mrad. Die somme is net makliker met ronde getalle - ek skiet wel in meters.
Enigste voordeel vir my met die moa is dat jy fyner verstellings kan maak. Op 100m is 1/8 moa = 3,44mm en 1/20 mrad = 5mm. Op 100m is die verskil nie n groot kopseer, maar nader aan 600m raak die verskil iets om aan te dink.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Ek en my skiet maat ook oor geslaan MIL toe, ons is nie n dag spyt nie. Ja die MOA kan fyner stel, maar ek sal nooit so fyn kan skiet nie. Bv op 1000m is .1mill=10cm en 1/4moa = +/-7.3cm (7.275cm). Nou ek kan op daai afstande 2.7cm skiet nie.
By LR skiet weet ons hoe groot is die plaat. Bv op 1000m skiet ons op 50cm plaat, jy sien is n plaat breedte links verby waar stof slaan, onmiddelik weet jy .5mill gaan 50cm skuif, so maak dit vinng .7mil regs en sal naby middel tref. Ek kan glad nie daai som so vinnig maak met MOA nie.
Onbekende afstande, maar weet hoe groot die teiken is kan som ook vinnig gedoen word, bv jy weet die teiken is 50cm, kyk deur jou scope sit die kruis bo die teiken en kyk hoe mill is die onder kant van die teiken. As dit .5mill meet. Dan is 50/0.5 =100 x 10cm is dan 1000m.
Weereens vinnig, 747m, 0.1mill is 7.47cm. Hoe veel is 1/4moa op 747m uit die kop vinnig? 7.3mm x7.47=? Nie n makliklike som te maak onder druk, wel 54.531mm. So 1 click vir my skuif hy 7.47cm en 1click vir moa skuif hy 5.531cm. 2cm verskil op 747m, ek sal kan N groter wind call verkeerd kry op daai afstand as om 2cm te skiet.
Maar my jag gewere het MOA op, as Leupold VX5 in mill uitgekom het, ek hulle geswaai.

CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Mrad op al my LA roere
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Moa- of as jy van die vrystaat af kom - Moe Ahh.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wie skiet Mills en Moa scopes
Daai een ja
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1219
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am