Hierdie is so waar.
Ek bid vanoggend aan julle almal,en ons mede broers en susters in geloof toe,dat ons die gemoedsrus en kennis sal ontvang en besef dat ons ALMAGTIGE VADER nog steeds in beheer is ...en dat SY wil perfek is.
Al verstaan ons as mens dit nie altyd nie.
In Matheus 7 vs 7 sê ons VADER vir ons
"Bid en julle sal ontvang"
In Jeremia staan die volgende...
Vertrou op ons VADER ...
Geen lekkerder gevoel as om te weet dat als in jou lewe in SY hande is nie!
Vertrou op ons ALMAGTIGE VADER.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Vertrou op ons ALMAGTIGE VADER.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Vertrou op ons ALMAGTIGE VADER.
Dankie Nella
Op die stadium het ons werklik geen keuse as om op ons Hemelse Vader te vertrou nie.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Op die stadium het ons werklik geen keuse as om op ons Hemelse Vader te vertrou nie.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm