Opsoek na Pulsar Thermal scope om te koop

Post Reply
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Opsoek na Pulsar Thermal scope om te koop

Post by savage(P Coetzer) »

Manne soos die opskrif sê is ek opsoek na so scope namens n vriend. Laat weet asb as iemand van een weet wat te koop is.
Post Reply