My gat jeuk....

User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: My gat jeuk....

Post by MJK »

Drenalien

Waar gekoop/ bestel? Ek is tans in die mark vir  243 maar verkies die sweed!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: My gat jeuk....

Post by Arnold »

Ek vermoed hulle het vir jou die prys van die hunter gegee en aangeneem dit is wat jy bedoel met sporter in plaas van die varminter. Ek kan nie sien hoe hulle die sporter vir minder as die varminter sal verkoop nie.

Ek sou beslis ook na die Tikka super varmint kyk. Hulle is hier by R17-18k rond as ek dit nie mis het nie.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: My gat jeuk....

Post by Drenalinjunkie »

Wel dis wat hulle me gequote het. Ek het hulle nog n brosure van die tikka website af gestuur... Dit klink vir my self laag maar ek wag nog vir die quote op skrif... Hy het ook die blued varminter as R14.5k gequote. Sal maar wag en sien...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: My gat jeuk....

Post by Arnold »

Wel as dit die regte ding is, is dit 'n goeie prys in my o?. By wie is dit?
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: My gat jeuk....

Post by Drenalinjunkie »

Twinbore.

Ek dink dit sal n great geweer wees. Moet net die pryse finaliseer.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: My gat jeuk....

Post by Arnold »

Ai, ek het darem al gesukkel met ou Hendry oor Weihrauch windbuks onderdele  :(
Hoop nie hy gee dieselfde diens vir jou nadat jy betaal het nie.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: My gat jeuk....

Post by Drenalinjunkie »

Ek weet wat jy van praat. Hoop maar vir die beste...
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: My gat jeuk....

Post by Drenalinjunkie »

Ludwig wrote: Simon, as jy die Tikka Sporter vir daai prys kan kry, bel my asseblief. Dan koop ek dadelik een!
Sal so maak.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: My gat jeuk....

Post by Drenalinjunkie »

Het n quote op skrif gekry. R17550 ingevoer en alles.

Het klaar een bestel... ;D
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: My gat jeuk....

Post by Witpietskiet »

Baie geluk man, is rerig n mooi roer. :D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: My gat jeuk....

Post by Drenalinjunkie »

Dankie. Hopelik gaan die aflewering spoedig. Het klaar deposito betaal en alles. Moet ook nou lisensie kry... :-\
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: My gat jeuk....

Post by Drenalinjunkie »

Hier is so paar fotos...

Tikka T3 Sporter in 6.5x55
Nightforce 5.5-22x56
Near rail en ringe...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My gat jeuk....

Post by Gerhard »

Baie mooi Simon...

Laat weet wanneer ons baan toe gaan.  ;)

Ek gaan my 30 06 met tyd om bou na 6.5 Swede toe ...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: My gat jeuk....

Post by BLOK »

Yo yo daai is mooi en dan is hy nog die regte span se kleur ok. Baie geluk en mag jy hom sommer hope geniet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: My gat jeuk....

Post by Arnold »

Awesome!!!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: My gat jeuk....

Post by SV MAD (Henk) »

baie mooi (waar is die "kwyl loop uit my mond" emoticon?)
ek soek nog wapens...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: My gat jeuk....

Post by Geno »

Netjiese geweer, hy behhort te skiet soos hy lyk ook!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: My gat jeuk....

Post by Monrique (SJ) »

Daai roer lyk spoggerig.  Iets om oor hengels te word!!!


Groetnis
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: My gat jeuk....

Post by baboonstalker »

Mens kan maar net wonder of julle klomp wat se gatte so jeuk nie dalk wurms het nie?

Ek het self al ontwurming probeer, maar soos oorle pa altyd ges? het: hy het 'n hart soos 'n (transkei) bus - daar's altyd plek vir nog een!  ;D ;D

Mooi roer junkie!

P
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: My gat jeuk....

Post by Drenalinjunkie »

Baie dankie almal... Ek is baie gretig om te sien wat die geweer gaan doen...

My aansoek is in so hopelik kom dit vinning. Ek het nou 3 lisensies gekry wat binne n maand en n half goedgekeur is. Hulle moet hulle nou net print... Sal maar kyk hoe lank dit gaan vat.

Soos julle kan sien is die mounts overkill maar daai teleskoop gaan nerens nie!
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: My gat jeuk....

Post by KalahariKlong »

Baie netjies, regtig baie mooi.
Ek hoop hy gee jou baie vreugde.

KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: My gat jeuk....

Post by erx »

Ek het nou maar al opgegee, ek wag al te lank vir die GROEN MAMBA om sy verskyning te maak ;) ;)

Groete
erx
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: My gat jeuk....

Post by Drenalinjunkie »

Die groen mamba kan net n trg in 338 lapua wees... ;)
Post Reply