Rudolph huidiglik???
-
Neels Louw
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed May 21, 2014 7:29 pm
Rudolph huidiglik???
Goeienaand almal
Ek het nou heelwat kommentaar op die forum gelees oor Rudolph teleskope. Ek stel belang in die T1 6-24x50 SFP en dit lyk vir my of die ouer kommentaar (2014/15 rond) baie positief was maar het ook latere kommentaar (2017/18 rond) gesien waar manne, veral oor naverkoop diens, baie ontevrede was.
My vraag nou is, kan iemand terugvoering gee oor onlangse ondervinding met hulle? Die feit dat Dolf van die forum af weg is, het ook nie vir my lekker geklink nie.
Ek het al vinnig deur n T1 gekyk en die glas lyk vir my baie goed.
Kom deel asb julle onlangse ondervindinge mbt, kwaliteit van produk, naverkoop diens en sal julle nog n T1 teen n prys van om en by R12000 aanbeveel?
Ek het op die Forum ook nou van die Element teleskope gehoor en is nogal geiinterreseerd in een van hulle as die Rudolph terugvoeringe nie so goed is nie.

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Rudolph huidiglik???
Koop eerder Element optics se nuwe scopes, dit het n lewens lange waarborg. Jy al ooit n Rudolph probeer omruil?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Rudolph huidiglik???
Ek was aanvanklik n groot aanhanger van Rudolph. Ek het n scope en n range vlfinder van hulle gehad en het onlangs weer oorweeg om een van hulle scopes te koop omdat ek dink dit is n goeie produk. Ek het wel daarteen besluit want ek hoor aaneen van slegte ondervinding met naverkope diens. Een van my vriwnde wat ek persoonlil aanbefeel het om n Rudolph te koop het self gesukkel met diens toe sy scope breek.
So ja ek sal maar eerder na ander scopes kyk.
Lw ek se nie dit is slegte scopes nie, die diens is lyk my net nie te goed as iets voud gaan nie.
So ja ek sal maar eerder na ander scopes kyk.
Lw ek se nie dit is slegte scopes nie, die diens is lyk my net nie te goed as iets voud gaan nie.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Rudolph huidiglik???
Ek het met die ouer V1 reeks baie issues gehad. Ek kan egter net goed praat van die T1 reeks scopes. Die wat ek op my vlakte gewere het werk almak soos hulle moet ek track baie goed en die beeld is ook baie goed.
Daar is beter scopes vir 'n paar rand meer.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Daar is beter scopes vir 'n paar rand meer.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Rudolph huidiglik???
Ek het 2 van hulle teleskope en is baie tevrede. Hoef nog nooit om te ruil of weg te stuur nie, so weet nie van daai deel nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Rudolph huidiglik???
Koop die Leupold LRP wat tans op forum beskikbaar is.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Rudolph huidiglik???
Ditto!!!
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Rudolph huidiglik???
Het n slegte ervaring met Rudolphjoe rocket wrote: Sun Mar 01, 2020 8:54 pm Koop eerder Element optics se nuwe scopes, dit het n lewens lange waarborg. Jy al ooit n Rudolph probeer omruil?
Ek anvaar dat daar in elke produksie lyn hier en daar n dud gaan wees.
het n scope gekoop, glas was vresslik dof.
was n vaste paralaks scope, maar die enigste plek waar die scope helder was, was so op 40m.
stuur toe die scope terug met n courier soos versoek. dit het my R250 gekos
kry die scope 2 weke later terug. vind geen verskil, inteeldeel daar was sulke bubbles in die coating van die glas.
besluit toe om my geld terug te vra.
stuur weer die scope soos versoek per courier nog R250
Na n gesmeek en n gesoebat kry ek my geld terug na meer as n maand....sonder die R500 wat ek betaal het vir die courier.
ek is seker daar is n paar manne wat gelukkig is met hulle scopes, maar Rudolph sal nie weer van my geld sien nie
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Rudolph huidiglik???
Eendag n sticker in n gunshop gesien wat gelees het: "Only the very rich can afford to buy cheap scopes"
Neels, uit my ondervinding is bg baie waar. Ek het eers op die derde probeerslag iets premiums gekoop en sou myself baie geld, moeite, en trane in die jagveld gespaar het as ek dit net van die begin af gedoen het. Vir n paar Rand meer kan jy waarskynlik n baie goed opgepaste, tweedehandse Swaro Z5, Leupold LRP of selfs VX6, Delta Stryker, NF of iets soortgelyk koop.
Sterkte met jou besluit!

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rudolph huidiglik???
As die ouer modelle nie meer beskikbaar is nie en jy sit met n probleem met so model se hulle eish sorry, ons sal jou so paar rande af gee op n nuwe model. Dit is nou natuurlik na weke se getoets en op en af gestuur Japan of wa ookal hulle dink hulle hom heen stuur om te bevestog dat daar n fout is en dan is die fout wa voor jou hom in gestuur het dat die turret glad nie draai nie of die kruis sit X plesk van +. Stevy Wonder kan vir hulle se daar is n fout met die ding, spaar nog n bq en koop n ordentlike scope. Die LRP lyk nogals of die manne gelukkig is met hulle en daar is baie 2nd Sightrons te koop vir 13-15k
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Neels Louw
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed May 21, 2014 7:29 pm
Re: Rudolph huidiglik???
Met soveel ongelukkige kliente lyk dit vir my maar n dobbelspel. Dis jammer want die T1 lyk nie vir my na n slegte teleskoop nie, maar vir n paar Rand meer en lekker Huntex en voor-jagseisoen promosies wat opkom is dit seker die moeite werd om n paar Rand ekstra te spandeer op iets wat jy weet wat werk en moontlik die res van jou lewe by jou gaan diens doen.
Die Leupoldt LRP lyk definitief vir my na n opsie. Het enigiemand al met van die Meopta Optika6 teleskope geskiet of gekyk na hulle?
Die Leupoldt LRP lyk definitief vir my na n opsie. Het enigiemand al met van die Meopta Optika6 teleskope geskiet of gekyk na hulle?
.308 Howa 1500
.243 Howa 1500
.243 Remington VTR
Glock 17 Gen 3
.243 Howa 1500
.243 Remington VTR
Glock 17 Gen 3
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Rudolph huidiglik???
Pel van my nou dieselfde gagga ervaring met Rudolph gehad. Soos Cappie sê; eers was die + ‘n x. Rudolph sê dis user error. Pel maak toe self reg, was blykbaar n skroefie êrens los gewees. Toe besluit die scope se elevation turret om op te hou werk verby 20MOA; Rudolph sê scope is gecrush deur ringe (20lb/in is blykbaar te veel). Snaaks dat dit ‘n jaar of twee gevat het om te gebeur nadat scope gemonteer was.