300 PRC Reamer

Post Reply
User avatar
jacques85
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am

300 PRC Reamer

Post by jacques85 »

Middag almal.

Ek wil binnekort vir my n 300 PRC op n Howa lang aksie bou. Ek het klaar die loop en wil hoor of julle weet van n geweersmid wat dalk n reamer het? My geweersmid het nie een nie so wil by daai persoon hoor of ons hom dalk kan huur vir die dag wat ons hom gaan nodig he.

As iemand weet van een, stuur my asb n boodskap.

Groete
Jacques
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: 300 PRC Reamer

Post by Pinkes »

Daar kom howa 300prc in julie in. Plaas wag jy maar net tot dan.. :)
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 300 PRC Reamer

Post by Diesel Dog »

[quote=Pinkes post_id=803162 time=1581441634 user_id=5231]
Daar kom howa 300prc in julie in. Plaas wag jy maar net tot dan.. :)
[/quote]

Het ook gedink om die HOWA route te gaan voor ek n loop offer! As die kool die sous werd is ,dan sal ek die langloop try.

DD
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: 300 PRC Reamer

Post by Pinkes »

As jy op longrangeonly.com se site kyk waar hulle die 300wm met die 300prc vergelyk is dit n wash.
User avatar
jacques85
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am

Re: 300 PRC Reamer

Post by jacques85 »

Eks darem nie haastig nie. Ek skiet nog my 300wm maar wil binnekort begin met dit. Ekt die loop teen n belaglike prys gekoop en niks skiet soos n custom geweer nie. 28" Bartlein 300 prc sal dit wees. Die kaliber is nog net baie nuut en jou keuse op matryse en doppe is ook nog baie beperk.

Sent from my LYA-L09 using Tapatalk

HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 300 PRC Reamer

Post by Arnold »

Daar is so min verskil dat ek sou hou by 300WM, die uitstappie gaan daan ook goedkoper wees aangesien jy ingerig is vir 300WM. Maar doen wat jou hart begeer ;)

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: 300 PRC Reamer

Post by Pinkes »

Stel ook voor wat Arnold sê. Was ook in daai boot maar het besluit om by die WM te hou.
Maar as daar n juk is dan moet hy seker gekrap word...
Post Reply