High callibre?

Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

High callibre?

Post by Hein M. »

Net 'n vraag

Ek hoor gisteraand op die nuus dar die polisie praat van "high callibre" firearms, like the R5 - wat tydens 'n rooftog gebruik is.  Wat beteken hierdie term?  Dit is 'n paar keer genoem.

Sommer net vir die interessantheid...

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: High callibre?

Post by G-force »

Dit gaan net oor mense wat nie kennis het waarvan hulle praat nie.Ons land loop oor met vooraad daarvan.Ons moet net n mark vir hulle kry dan word ons skatryk.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: High callibre?

Post by Louis102 »

Hein M. wrote: ... Ek hoor gisteraand op die nuus dar die polisie praat van "high callibre" firearms, like the R5 - wat tydens 'n rooftog gebruik is.  Wat beteken hierdie term? ...
"high caliber" is seker kort vir "Weapon for purpose of hi-jacking innocent victoms and robbing ATM's - supplied to criminals by the police"?
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: High callibre?

Post by tripodmvr »

Louis102 wrote:
Hein M. wrote: ... Ek hoor gisteraand op die nuus dar die polisie praat van "high callibre" firearms, like the R5 - wat tydens 'n rooftog gebruik is.  Wat beteken hierdie term? ...
"high caliber" is seker kort vir "Weapon for purpose of hi-jacking innocent victoms and robbing ATM's - supplied to criminals by the police"?

Daar slaan jy die spyker op sy kop!!!!!!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: High callibre?

Post by Louis Kriel »

tripodmvr wrote:
Louis102 wrote:
Hein M. wrote: ... Ek hoor gisteraand op die nuus dar die polisie praat van "high callibre" firearms, like the R5 - wat tydens 'n rooftog gebruik is.  Wat beteken hierdie term? ...
"high caliber" is seker kort vir "Weapon for purpose of hi-jacking innocent victoms and robbing ATM's - supplied to criminals by the police"?

Dit moes sekerlik "High Capacity" gewees het verwysende na die 30/35 rondte magasyne.

Daar slaan jy die spyker op sy kop!!!!!!!!!!!!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: High callibre?

Post by Hein M. »

DirtyOldsix wrote:
tripodmvr wrote:
Louis102 wrote: "high caliber" is seker kort vir "Weapon for purpose of hi-jacking innocent victoms and robbing ATM's - supplied to criminals by the police"?

Dit moes sekerlik "High Capacity" gewees het verwysende na die 30/35 rondte magasyne.

Daar slaan jy die spyker op sy kop!!!!!!!!!!!!
Dit bevestig ook my vermoede ;D  Die leke het seker "high capacity" firearms bedoel :D

Ai!

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Danie Lombard .243

Re: High callibre?

Post by Danie Lombard .243 »

Louis,  daar slaan jy die spyker op die kop met jy verduideliking.

Ek het al vele kere gehoor dat die algemene publiek glo dat 'n AK47 oor tower kragte beskik en vreeslik erg woes is en AS jy deur een van die goed getref is jy instukke bars en ontplof. Kan jy nou meer, klink vir my na die regte jak jag kettie as ek na die kommentaar luister.

Mense wat niks van alles weet ,  weet alles van niks. 
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: High callibre?

Post by .::Alwyn-U::. »

Danie .243 wrote: Mense wat niks van alles weet ,  weet alles van niks. 
;D ;D
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: High callibre?

Post by PRIVATE RYAN »

High powered is alle moderne
jaggewere behalwe die .308  :police: :koes:
Post Reply