Dag almal.
Ek wil een van my wapens laat Courier deur hulle. Hulle vra my minder as helfte wat Ram my vra, maar hulle bied nie versekering op die geweer nie. Waar kan ek versekering op die trip uitneem? Riflesure dek dit nie. En het iemand al van hulle gebruik gemaak?
Groete Ben
Blue logistics
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Blue logistics
Gaan baie makliker wees om die roer met Ram te stuur as jy hom regtig wil verseker. Daai R300 of R400 wat jy spaar gaan baie vinnig op geneem word as jy iemand kry wat die wapen sal verseker vir die trip
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Blue logistics
Wat is die waarde van die geweer? Dit is darem nie alledag dat gewere so verlore raak nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Blue logistics
Ram wou nie vir my, as klient sonder rekening, versekering bied nie? Dit is nou ook n tydjie terug.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Blue logistics
Hier is 'n onlangse draad op Gunsite. Hulle diens blyk uitstekend te wees.
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... ost1350329
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... ost1350329
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Blue logistics
Gebruik maar blu Ek het nou die swakste diens ooit gekry by Ram, wapen was geboek laas Woensdag om Vrydag dalk Saterdag te lewer na vele oproepe, stress en skel het ek met die areabestuurder moes baklei is die wapen vanoggend afgelewer bokse kan mens sien was mishandel en die een visier afgebreek van my pel se geweer dit was nie so toe Ram opgetel het nie, ek het al blu gebruik en sal maar van nou af net hulle aanbeveel vir wapens vervoer! Nie eers al BETAAL Ram my sal hulle ooit weer vir my iets doen nie.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Blue logistics
Dankie Alec. Hoe werk blue se dinge? Moet die wapen ook in 'n kus wees of sal hulle hom in 'n sak vat?
Groete Ben
Groete Ben
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Blue logistics
Hulle vat 'n sak maar moet toegedraai word voor hulle en vra dan vir breekbaar plakker. ek draai net goed met bubble Wrap, maar na die insident sal ek maar boks ook probeer kry, duas roer tiedraai en dan in boks plaas.