Kyk nou waar kruip die skelm jak weg

Post Reply
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 458
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Kyk nou waar kruip die skelm jak weg

Post by finch »

My skoonpa het onlangs vir my die kiekie gestuur wat hy ook maar gekry het van iemand. Ken nie die oorsprong nie en of hy dalk al n "draai" op die forum gemaak het nie, maar tog intressant om te sien waar die jak homself bevind.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Kyk nou waar kruip die skelm jak weg

Post by naas222 »

moer.. maar hy moet lekker stink
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Kyk nou waar kruip die skelm jak weg

Post by FHM »

Die bksm kry warem...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Kyk nou waar kruip die skelm jak weg

Post by alecjohnson »

Lyk soos 'n foto in Kgalagadi geneem, glad nie ongewoon vir predatore om in karkas te klim nie, tog 'n baie goeie foto!
Post Reply