Watse klein kaliber?
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Watse klein kaliber?
Yes manne
Ek is effens besluitloos! Ek wil vir my 'n klein kaliber koop, wat in die 40gr - 50gr range skiet. lekker vinnig ook wees!
Ek kyk na hierdie 3 sover:
22-250
220 swift
204 Ruger
water een het die langste loop leef tyd?
As ek so rondlees kom ek agter die 204 ruger is vir my nr1 op die lys met baie goeie loop leeftyd.
Kry mens fabrieks ammunisie vir hom?
Groete

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Watse klein kaliber?
ek vat eerder n 223. hy loop 3850ft/s met gsc 35gr! vollop beskikbaar en nog nooit een gesien wat nie reguit skiet nie!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Nico
Kyk bietjie na 204 ruger se specs.. hy is nog vinniger as die 223 en hy hou langer..
skiet 'n 40gr teen 3900... min wat dit klop! behalwe 'n AI, maar ek gaan nie daardie kanto beweeg nie..

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Watse klein kaliber?
Alwyn
Kalahariklong wat ook op die forum is sit met presies dieselfde keuse wat jy nou hier genoem het. Die rede hoekom meeste mense die 223 of 223AI voorgestel het is die beskikbaarheid van die herlaai komponente. Eerlikwaar gaan jy sukkel om by Drosdy of ander wapenhandelaars in PE 204 se komponente te kry. Safari sal dit vir jou seker die vinnigste kan invoer, maar as ek jy was sou ek die 223 vat en myself net bietjie minder moeite spaar...
Ek het natuurlik die 22-250 gevat, maar weet van die loopleeftyd.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Watse klein kaliber?
my redes is maar dieselfde as ponkie sin! die 22-250 is die meneer maar sy loop hou korter!! ek sou vir hom gaan as ek nie vir die 223 gegan het nie!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watse klein kaliber?
Alwyn,.::Alwyn-U::. wrote: Nico
hy is nog vinniger as die 223 en hy hou langer..
Kan hy vinniger wees en langer hou
Lees ook hier. Goeie inligting oor die '20-klas kalibers (waarvan die 204 een is http://www.6mmbr.com/20Caliber.html
Ek is ook 'n groot 223Rem aanhanger. Die 204 is meer spoed vir bitter min (as jy gaan ammo koop of herlaai)
Net my 2 zim sente...
Groetnis!
Hein
Last edited by Hein M. on Sun Jul 24, 2011 5:31 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Watse klein kaliber?
was gister daar in s&o hulle het al die komponente
gs se punte sal eersdaags beskikbaar wees en hulle praat van ver oor die 4000 f/s
ja impala maak ook punte
doppe in die vsa kos maar $10 vir 100 so kry 1000 dit sal jou n rukkie besig hou hulle is wel ook hier beskikbaar
ja die kaliber het goeie loop lewe lees maar op die internet hoekom
geweer is n plisier om te skiet en is baie akuraat
gs se punte sal eersdaags beskikbaar wees en hulle praat van ver oor die 4000 f/s
ja impala maak ook punte
doppe in die vsa kos maar $10 vir 100 so kry 1000 dit sal jou n rukkie besig hou hulle is wel ook hier beskikbaar
ja die kaliber het goeie loop lewe lees maar op die internet hoekom
geweer is n plisier om te skiet en is baie akuraat
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Ja hy kan mos vinniger wees en langer hou, wat is 'n AI danHein M. wrote:Alwyn,.::Alwyn-U::. wrote: Nico
hy is nog vinniger as die 223 en hy hou langer..
Kan hy vinniger wees en langer hou
Lees ook hier. Goeie inligting oor die '20-klas kalibers (waarvan die 204 een is http://www.6mmbr.com/20Caliber.html
Ek is ook 'n groot 223Rem aanhanger. Die 204 is meer spoed vir bitter min (as jy gaan ammo koop of herlaai)
Net my 2 zim sente...
Groetnis!
Hein
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Remremington wrote: was gister daar in s&o hulle het al die komponente
gs se punte sal eersdaags beskikbaar wees en hulle praat van ver oor die 4000 f/s
ja impala maak ook punte
doppe in die vsa kos maar $10 vir 100 so kry 1000 dit sal jou n rukkie besig hou hulle is wel ook hier beskikbaar
ja die kaliber het goeie loop lewe lees maar op die internet hoekom
geweer is n plisier om te skiet en is baie akuraat
Van watse kaliber praat jy nou?
Groete
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Nico
Hoe verskil die 22-250 se leeftyd met 223? kan seker nie TE groot wees nie of hoe..
Hoe verskil die 22-250 se leeftyd met 223? kan seker nie TE groot wees nie of hoe..
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Watse klein kaliber?
van die 204 natuurlik
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watse klein kaliber?
222-250 so 1500-2000 skote en 223 so 8000-12000.::Alwyn-U::. wrote: Nico
Hoe verskil die 22-250 se leeftyd met 223? kan seker nie TE groot wees nie of hoe..
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Hein is jy ernstig!? no jokesHein M. wrote:222-250 so 1500-2000 skote en 223 so 8000-12000.::Alwyn-U::. wrote: Nico
Hoe verskil die 22-250 se leeftyd met 223? kan seker nie TE groot wees nie of hoe..![]()
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watse klein kaliber?
.223 hou meer as 3 keer so lank as n .22 250. In my geval was dit so met my .223 teen my .22 250.::Alwyn-U::. wrote: Nico
Hoe verskil die 22-250 se leeftyd met 223? kan seker nie TE groot wees nie of hoe..
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Ek is dan nogsteeds oortuig dat die 204 bo die 223 verkies word en ook bo die 22-250
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Watse klein kaliber?
Alwyn, my maat. Ja ons sit met die selfde probleem. Ek is maar 'n ou wat hou van iets anders en my keuse is dus tussen die 204 , 223AI , en 223 wssm.
Hier is so bietjie data
223 WSSM with 55 grn Hornady V-Max bullets
Maximum Load: 46.8 grn H414 @ 3886 fps
Maximum Load: 47.5 grn H4350 @ 3881 fps
Maximum Load: 41.8 grn BL-C(2) @ 3841 fps
Maximum Load: 40.5 grn Varget @ 3836 fps
204 Ruger with 50 grn Berger HPBT
Maximum Load: 25.7 grn H4895 @ 3352 fps
Maximum Load: 27.0 grn BL-C(2) @ 3334 fps
Maximum Load: 26.0 grn Varget @ 3287 fps
Maximum Load: 24.3 grn H335 @ 3268 fps
204 Ruger with 32 grn Hornady V-Max
Maximum Load: 30.7 grn BL-C(2) @ 4081 fps
Maximum Load: 28.0 grn Benchmark @ 4047 fps
Maximum Load: 28.3 grn H335 @ 4044 fps
Maximum Load: 27.5 grn H222 @ 4030 fps
Nog so paar wat kompeteer in die klas :
.223 Rem (Bolt Action) with 55 grn bullets
Accuracy Load: 24.2 grn Viht N133 @ 3200 fps
Maximum Load: 24.9 grn Viht N133 @ 3300 fps
.222 Rem Mag with 55 grn bullets
Accuracy Load: 25.6 grn IMR-4895 @ 3100 fps
Maximum Load: 26.8 grn IMR-4895 @ 3300 fps
22 BR Rem with 55 grn bullets
Accuracy Load: 29.8 grn H322 @ 3600 fps
Maximum Load: 30.8 grn H322 @ 3700 fps
224 Weatherby Mag with 55 grn bullets
Accuracy Load: 30.7 grn IMR-4895 @ 3500 fps
Maximum Load: 31.5 grn IMR-4895 @ 3600 fps
22-250 Rem with 55 grn bullets
Accuracy Load: 38.0 grn H380 @ 3500 fps
Maximum Load: 38.0 grn H380 @ 3500 fps
22-250 Ackley Improved with 55 grn bullets
Accuracy Load: 36.6 grn IMR-4895 @ 3700 fps
Maximum Load: 37.5 grn IMR-4895 @ 3800 fps
220 Swift with 55 grn bullets
Accuracy Load: 36.6 grn RE-15 @ 3600 fps
Maximum Load: 37.9 grn RE-15 @ 3700 fps
Ek kry nie data op die 223AI nie, maar ek dink hy gaan ook mooi loop.
Groete
KK

Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Hi Kalahari
Ponkie het my gese jy soek ook 'n soortgelyke roer!
Ek is baie lief vir iets anders maar my probleem op die oomblik is dat ek nog nie self herlaai nie, sal eers begin laai oor so paar jaar ongelukkig
..
Ek hou baie van die 22-250 maar is nou afgesit want sy loop leeftyd is maar kort in vergelyking met 223 en 204.
So ek kyk nou maar net na daai 2..
(As ek al die herlaai toerusting gehad het, sou ek 223 ge AI het en klaar gekry het!)
Ek is bang ek kry nie ammo vir 204 nie
wat dink jy?
Let wel ek bly naby S&O, hulle het darem gewoonlik..

Alwyn, die 204 raak al hoe meer bekend in SA. Ek glo nie man gaan te veel sukkel nie.
Die 22 250 staan my nie aan nie. Die 204 kompeteer baie goed met minder kruit, goedkoper komponente en BAIE langer loop leeftyd.
Anders kan jy die 223 vat en as jy begin herlaai dan AI jy hom.
Ai ek weet, groot keuse.
Soos ek die ander dag genoem het , kaliber keuse is amper soos vrou vat
Die 22 250 staan my nie aan nie. Die 204 kompeteer baie goed met minder kruit, goedkoper komponente en BAIE langer loop leeftyd.
Anders kan jy die 223 vat en as jy begin herlaai dan AI jy hom.
Ai ek weet, groot keuse.
Soos ek die ander dag genoem het , kaliber keuse is amper soos vrou vat
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Watse klein kaliber?
Manne
Lykmy met my nuwe 22-250 sal ek maar moet MIN skiet, maar RAAK skiet...!
Ek gaan eers 22-250 se loop op skiet en daarna vir my 'n 223 opdraai en kamer oorsny....! Grappie
Groetnis
Ponkie
Lykmy met my nuwe 22-250 sal ek maar moet MIN skiet, maar RAAK skiet...!
Ek gaan eers 22-250 se loop op skiet en daarna vir my 'n 223 opdraai en kamer oorsny....! Grappie
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Watse klein kaliber?
Nee wat Ponkie. Die 22 250 sal mooi loop. Ek soek 'n geweer vir die baan dis die enigste rede hoekom ek verwys na loop leeftyd. As dit vir jag was sou die 22 250 gewerk het.
KK
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Ja ek is ook af van 22-250 af...
Ponkie moenie worry nie, jy kan een van my roere leen as jou 22-250 kapoet is
die 223 is maar nogsteeds die baas onder hul almal dink ek
Groete
Ponkie moenie worry nie, jy kan een van my roere leen as jou 22-250 kapoet is
die 223 is maar nogsteeds die baas onder hul almal dink ek
Groete
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Het al van hom gehoor, nog nie geskiet nie.. Wat ek wel weet is dat sy ammo nie so maklik gaan wees om te kry nie.. sal maar MOET herlaai dan.. dis my probleem!
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Watse klein kaliber?
Hallo Alwyn
Die 223 is verseker die mees onderskatte kaliber, baie gewere staan en vergaar stof in kluise omdat daar 'n 223 ook is.
My 223 het al heelwat meer skote as 12000 geskiet en 'n hele klompie springbokkies en 2000+ swartstrepe en snorbaarde. Goedkoop om te laai en alles is beskikbaar. Wind speel geen rol met die geweertjies , die boog na die bok se kop word net groter hoe sterker die wind waai.

AS jy een koop geniet hom en laat ons gerus weet.
Mooi loop
MEERKAT
Die 223 is verseker die mees onderskatte kaliber, baie gewere staan en vergaar stof in kluise omdat daar 'n 223 ook is.
My 223 het al heelwat meer skote as 12000 geskiet en 'n hele klompie springbokkies en 2000+ swartstrepe en snorbaarde. Goedkoop om te laai en alles is beskikbaar. Wind speel geen rol met die geweertjies , die boog na die bok se kop word net groter hoe sterker die wind waai.
AS jy een koop geniet hom en laat ons gerus weet.
Mooi loop
MEERKAT
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Watse klein kaliber?
Meerkat
Op die oomblik oorweeg ek die 223 en 204.. ek sal nader aan die tyd sien wat ek kan kry vir water pryse..
Ek het vir jou 'n PM gestuur oor voel en jakke jag. Het jy dit ontvang?
Groete
Op die oomblik oorweeg ek die 223 en 204.. ek sal nader aan die tyd sien wat ek kan kry vir water pryse..
Ek het vir jou 'n PM gestuur oor voel en jakke jag. Het jy dit ontvang?
Groete
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Watse klein kaliber?
Alwyn
Jy sal nooit spyt wees oor n 223 nie, dis al waarmee ek skiet (van springbok tot groot) veral as jy met 60gr sierra hol punte begin skiet.
jou spoed kom wel n bietjie af maar jou punt dra better oor n lang afstand en hy het so n bietjie meer doodmaak vermoee. Ken eerder jou geweer se trajek as wat jy jou kop wil breek oor n 100 of 200 voet per sekonde spoed.
Groete Dawie

As ek jou sien gaan jy val