Nuwe geweer koop

User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Haasvel »

Geno wrote:Koop daai .243 en Ackley hom met n lekker kort freebore reamer. Man gaan sukkel om n beter ongedierte/vlakteskiet geweer te kry.
+1 en watse doughnuts nouweer?Image

one shot, one kill - no luck, all skill

SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Nuwe geweer koop

Post by SmitH »

Dankie vir julle insette het op die 243 besluit nou die vraag bull barrel of dun loop
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Haasvel »

SmitH wrote:Dankie vir julle insette het op die 243 besluit nou die vraag bull barrel of dun loop
Dukpyp Howatjie skiet 'n koekhou

one shot, one kill - no luck, all skill

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Malan123 »

As jy baie gaan stap en jag en uit die vuis skiet, dunloop.

As jy gonge jakke en voorsit jagte gaan doen, dukloop.

Of nog makliker... koop dunloop en dukloop dan kyk jy wat jou vrou se :)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe geweer koop

Post by Armand Steenkamp »

Koopnet die dukloop. Jy gaan nie spyt wees nie.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Gawie(13mm) »

Persoonlik sal ek eerder 'n dikloop verkies.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by Hein M. »

Gawie(13mm) wrote: Mon Jan 13, 2020 8:33 pm Persoonlik sal ek eerder 'n dikloop verkies.
++>:
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by tripodmvr »

My 223 Howa dikloop is swaarder as my 375 Musgrave.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Nuwe geweer koop

Post by Andre308 »

Gawie(13mm) wrote: Mon Jan 13, 2020 8:33 pm Persoonlik sal ek eerder 'n dikloop verkies.
Ek het gedink die dukloop gaan jou begin pla. :laugh:
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Nuwe geweer koop

Post by joe rocket »

40 grade skouers is super sexy!
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply