Howa 22-250 1:9
- jacques85
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am
Howa 22-250 1:9
Naand almal. Weet julle of die bogenoemde nog in die land is? Ek soek n klein kaliber om te oefen/speel.
Groete
Jacques
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Groete
Jacques
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Howa 22-250 1:9
Nee lankal nie meer nie. Was 'n fout van howa af.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Howa 22-250 1:9
1:8 is beste vir swaar punte in 22-250
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Howa 22-250 1:9
Die “van die rak af gewere” het nooit met 1:8 gekom nie maar wel met 1:9 in plaas van 1:12. Dit is waarvan Jaques85 praatIzak H wrote:1:8 is beste vir swaar punte in 22-250
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Howa 22-250 1:9
Jip mar dai 1:9 was ni rerig suksesvol nie
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
- jacques85
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am
Re: Howa 22-250 1:9
Soos bees se, het een van daai rak gewere gesoek. Maar sal maar kyk wat ek gaan maak. Gehoop hulle kan dalk weer van hulle inbring.
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Howa 22-250 1:9
Daar het onlangs 'n paar Howa 223 standard gewere in die land in gekom met 1:8" groefdraai. Dis nie fratse nie, want die loop is ook so gemerk.
Wanneer ons dieselfde groefdraai in 223 dikloop en 22-250 gewere gaan sien is 'n ope vraag. Ons kan net hoop...
Wanneer ons dieselfde groefdraai in 223 dikloop en 22-250 gewere gaan sien is 'n ope vraag. Ons kan net hoop...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 22-250 1:9
Vir lekker speel met die ertjiepit gewere is 'n 223 een van die lekkerste. Goedkoop om te herlaai en skiet akkuraat.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jacques85
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Fri Jan 06, 2017 8:40 am
Re: Howa 22-250 1:9
Dit sal self n lekker geweertjie wees. Soek iets wat tussen 50-70gr gemaklik so 3400fps loop om te oefen en speel. Sal 223 ook in gedagte hou.Alwin wrote:Daar het onlangs 'n paar Howa 223 standard gewere in die land in gekom met 1:8" groefdraai. Dis nie fratse nie, want die loop is ook so gemerk.
Wanneer ons dieselfde groefdraai in 223 dikloop en 22-250 gewere gaan sien is 'n ope vraag. Ons kan net hoop...
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
HOWA 6mm Creedmoor (Bartlein 28") | KRG Bravo | Sightron SIII 8-32x56 MOA-2
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
HOWA 300 Win Mag (Bartlein 27") | AIM Alpha Chassis | Sightron SV 10-50x60 MOA-2
HOWA M1100 .22 LR | Element Helix 6-24x50 SFP MRAD
Norinco NZ75 9mm Parabellum
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 22-250 1:9
Daardie is nie 223 se spoed nie. Met 55gr so 3250vps met S321. Alles swaarder sal dus stadiger wees met 70gr so by 3000 vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Howa 22-250 1:9
Ek sien die manne wat weet skiet 75 - 77gn koeëls teen +/-3300 fps uit hulle 22-250's met 1:8" groefdraai. Looplengte sal bepaal waar die maks spoed en akkurate nodes is.jacques85 wrote: Sun Dec 15, 2019 6:31 pm Dit sal self n lekker geweertjie wees. Soek iets wat tussen 50-70gr gemaklik so 3400fps loop om te oefen en speel. Sal 223 ook in gedagte hou.
Met 'n 223 en 24" loop behoort jy omtrent 2950 fps te kan haal met die regte kruit. Heel skaflike trajek en loopkoste.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 22-250 1:9
Min dinge wat so lekker van n bakkie af skiet soos n vinnige 22
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Howa 22-250 1:9
Ek het 1:8 24" loop gehad, 75gr hornady match punte met S365 teen 3400 geskiet
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Howa 22-250 1:9
Hierdie is die kombinasie waarmee Piet Breedt skiet, dink net hy gebruik Berger punte en ander kruit
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Howa 22-250 1:9
Ek het n 26” loop gehad en het 75gr Amax’e teen 3403 geskiet met 365. Was die lekkerste 1300 skote ooit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 22-250 1:9
Hahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Howa 22-250 1:9
Beste fout ooit. Nosler 69gr CC uit die standaard Howa roer is darem Springbok kos op langer afstande.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.