Help asb die vuurwapen identifiseer
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Help asb die vuurwapen identifiseer
Dag Ouens.
Kan iemand die maak van die vuurwapen identifiseer.
Dit wil my voorkom of die teleskoop 'n Nightforce kan wees.
Dankie
Sarel
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Kan iemand die maak van die vuurwapen identifiseer.
Dit wil my voorkom of die teleskoop 'n Nightforce kan wees.
Dankie
Sarel
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Hier is die verdagte vuurwapen.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191018/dfd5b1639681e439fb968937757f5631.jpg
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191018/dfd5b1639681e439fb968937757f5631.jpg
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Ek dink dis n Steyr ProHunter
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Ja, stem met Sako. Pro hunter steyr manlicher
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Dankie..
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Wonder of Johannes ook Strelok hardloop met daai combo
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Sal daai n barrel tuner op die loop wees?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Basies ja, limb Saver "de-resonator"musgrave270 wrote:Sal daai n barrel tuner op die loop wees?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Wat is die storie agter die storie, as ek mag vra?Alberts wrote:Dag Ouens.
Kan iemand die maak van die vuurwapen identifiseer.
Dit wil my voorkom of die teleskoop 'n Nightforce kan wees.
Dankie
Sarel
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Lyk soos ñ Steyer. Lyk of hy nog ñ soort tuner ook op het!
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Ek hoop nie daar is 'n storie ager die een nie, maar dit word ondersoek.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Help asb die vuurwapen identifiseer
Seker een van daai knape wat so lekker steenbokke orlas jag en dit op FB wys, daar sal seker 44 brandsiek brakke da agter die boma ding staan en wag ook
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sekelbos
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Wed Jul 15, 2015 10:42 am
