Hi, hoop dit gaan goed.
Ek het raad nodig asb.
Het nuwe CZ 9mm gekoop - wil nou dies koop.
Watter maak en moet ek krimp?
Dankie.
Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
Enige nie Lee carbide dieset
Ek krimp nie
Ek krimp nie
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
ek het op my cz75 nog net gewone lee dies gebruik tot baie sukses. ek het al gekrimp, maar vind dit onnodig en het dus daardie matrys uitgeskakel. ek laai vir gewone "plinking" net dat dop uitwerp. dt gee goeie groepe tot 50 meter daarna as jy so wil skiet laai ek presies.
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
As jy ‘n Case Gauge gebruik na jy gelaai het, sal jy sien dat ‘n Factory Crimp Die noodsaaklik is. Ek gauge elke rondte en sorteer dit dan in 2 groepe. ‘n Gauging groep wat vir kompetisie gebruik word en ‘n non-gauging groep wat ek in my Glock pistole(Hulle het groter kamers.) kan uitskiet wanneer storings nie saak maak nie. Jy gaan baie minder patrone verwerp na die non-gauging groep as jy ‘n FCD gebruik in die herlaai proses. Dit verhoog aansienlik die betroubaarheid van die geweer en ammunisie kombinasie.
Gee maar ook aandag aan die TPL, die Shadow’s is bekend daarvoor dat lang patrone nie in die kamer wil pas nie.
Gee maar ook aandag aan die TPL, die Shadow’s is bekend daarvoor dat lang patrone nie in die kamer wil pas nie.
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
Baie dankie vir die raad. Lekker dag verder
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
Ek gebruik Lee dies en krimp aangesien ek die doppe flare na FL size. Krimp verhoog betroubaarheid aangesien die dop se agterrand teen die dop se bek kan raak in die magasyn wat storings kan veroorsaak. Ek skiet ook n Shadow 1, TPL 28mm.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
Ek laai sedert 1990, tans 300 per week, 9mmP patrone vir my CZ75, Taurus PT111, Glock 17 Gen1. Alles met my Lee Carbide dies. Ek het nog nooit n patroon weggegooi omdat hy nie gevuur/failed to feed. Mens krimp nie 9mmP want dis onnodig. Vir jaggewere verkies ek Redding en RCBS. Maar Lee se carbide dies is puik vir handwapen. Skiet baaaaie lood B&J, Josyd en Frontier plated.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
Laai ook met Lee Carbide dies al vir 3 jaar en laai 1000 rondtes n maand sonder enige issues. Laai vir 9mm vir CZ P07 en S&W M&P2.0 5"
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
Laai ook met Lee - al 25 jaar met dieselfde stel. Geen probleme.
Groetnis
Groetnis
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Watter dies vir nuwe 9mm CZ Shadow 1
Lee Carbide werk soos 'n droom. Seker al so 3000 met myne gelaai en nog geen failures gehad nie. Ek krimp nie.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P