1. Maak seker die foto is op jou rekenaar. Maak hom oop en regskliek (Windows 10) - jy het nou keuse om die beeld te verklein. Kies S (minder as 250Kb) en stoor die foto waar jy dit maklik kan kry - ek noem dit met agtervoegsel "small" om dit te onderskei van die oorspronklike.
2. Gaan na Jaracal en maak seker "full editor" is in gebruik.
3. Gaan na upload en browse na die foto wat gelaai moet word.
4. Kies dit en upload.
5. Place inline - die item is sigbaar en jy moet aandui waar dit moet kom. Ek sit gewoonlik 'n spasie tussen fotos. Die foto is nou in die skermpie waarin jy kan teks byvoeg.
6. Sodra jy tevrede is met jou inligting wat jy wil plaas kan jy submit.
7. As jy wil speel en kyk of jy dit regdoen gaan onder Algemeen, noem dit "Toets" en kyk of jy dit regkry met enige foto van jou keuse. Indien jy sukkel kan een van die mods gevra word om dit uit te vee.
Fotos plaas op 'n bespreking - rekenaargebruik
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Fotos plaas op 'n bespreking - rekenaargebruik
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Fotos plaas op 'n bespreking - rekenaargebruik
en dan die Tapatalk manne.
Jy add jou foto en dan gaan kliek jy eers op foto en kliek weer om die place inline funksie te laat gebeur.
voor jy submit edit die foto link deur IMG na IMAGE te verander.
Nou submit jy post en sal die fotos reg wys vir almal.

voor*IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201910 ... e2b3b8.jpg[/IMG]*
na
na*image]//uploads.tapatalk-cdn.com/201910 ... e2b3b8.jpg[/image]*
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191004/77928ea075eb50089f3ccef45de2b3b8.jpg
na
na*image]//uploads.tapatalk-cdn.com/201910 ... e2b3b8.jpg[/image]*
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191004/77928ea075eb50089f3ccef45de2b3b8.jpg
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Fotos plaas op 'n bespreking - rekenaargebruik
Dankie Ruaan. Ek gebruik nie my foon vir kuier op Jaracal nie, maar hopelik sal hierdie raad baie van die sukkel oplos.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
larduspr
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sat Jun 18, 2016 6:49 pm
Re: Fotos plaas op 'n bespreking - rekenaargebruik
I usually resize my photo to under 250KB first, just to make sure it uploads smoothly. I save it with a "small" label so I can tell it apart from the original. When posting, I make sure to use the full editor, then upload the image and place it where I want it in the text. I also tend to leave a little space between photos for a cleaner look. If I’m not sure everything’s right, I’ll do a test post to double-check before I submit for real—helps avoid any mistakes.