300WM en S355
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
300WM en S355
Naand Manne
Het iemand al die 300wm op n dieet van S355 gesit? Gaan dit
werk is n ander vraag?
Groete
Verkenner
Het iemand al die 300wm op n dieet van S355 gesit? Gaan dit
werk is n ander vraag?
Groete
Verkenner
Groete
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 300WM en S355
Bitter lekker roer daai! Hoop jy gooi lekker met hom
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 300WM en S355
verkenner,
Afhangende van die koe?lgewig sou ek eerder bly by die stadiger ontbrandende S365 of S385 vir die swaarder koe?ls. Jy gaan beter dopvulling kry met lg dryfmiddels as met S355, wat seersekerlik die potensiaal het om vir jou onaanvaarbare piekdrrukke te gee as jy hom wil stook. 'n Stadiger ontbrandende dryfmiddel sal sy piekdruk bereik oor 'n langer tydsduur (relatief gesproke) wat meer "user friendly" sal wees op die loop en kamer van die geweer, wat hom langer in een stuk sal hou. Onthou dat elke keer as jy 'n skoot aftrek word die wapen aan geweldige drukke en stresse blootgestel, totdat hy eendag sal faal. Gelukkig vir ons word die loop se akkuraatheids potensiaal eindpunt eerste bereik wanneer die keel van die loop en daarna die groewe uitgeskiet word lank voor hierdie punt bereik word, so dit is eintlik van akademiese belang, maar hoekom krap waar dit nie jeuk nie?
Watter gewig koe?l gebruik jy?
Hoe lank is jou geweer se loop?

Dankie vir die terugvoer so ver, die rede is omdat ek gelees het dat die kruit laer druk veroorsaak het in die 303. Daarom het die gedagte by my opgekom omdat SA kruite nie dieselfde is as bv Amerikaanse kruite nie en hulle meer spoed kry.Ek wag nog vir 300 se lisensie voordat ek kan begin laai.
Groete
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: 300WM en S355
Ludwig, ek verstaan dit so, maar wat nog in my die idee laat opkom het is dat volgens n brosure wat ek het beide S365 en S355 vir die 3006 aanbeveel word en S365 ook in die 300 gelaai word. Dit is hoekom ek wonder oor die moontliheid. Dit is hoekom ek die vraag vra want ek weet ek gaan goeie antwoorde kry. Dankie vir die raad.
Groete
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: 300WM en S355
Dankie aan almal se goeie raad, ek het nou weer baie geleer.
Lekker nag vir julle
Verkenner
Lekker nag vir julle
Verkenner
Groete
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
-
Pottie
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm
Re: 300WM en S355
Ek laai al n geruime tyd vir 300WM, ek het gevind dat S385 goed werk vir al die swaarder punte{bo 170gr} terwyl die S365 weer beter doen met die ligter punte. Ek verkies die S365 met 150gr punte vir my 300WM hoofsaaklik oor die akkuraatheid wat ek verkry het. Ek kry ook baie goeie resultate met 180gr punte met beide S365 & S385. As alternatief sou ek eerder na S361 kyk net omdat ek vind dat die bal kruit makliker laai as die stokkies kruite. S365 & S385 gee egter sulke goeie resultate dat ek dink jy sal jou tyd & geld mors om met S355 te eksperimenteer. As jy herlaai vir jag kry vir jou n resep wat werk vir jou geweer en hou daar by. As jy op die skietbane wil skiet moet jy maar vir van die ander manne vra, want daar werk dit bietjie anderster as in die jagveld. As jy vir jag wil laai kontak my ek sal vir jou gou gou help met wat jy wil weet. Onthou net die 300WM is n man se geweer, dissie enige een wat met hom kan skiet nie, veral nie innie jagveld nie, maar as jy eers sy baas is, is hy een vannie perde wat die lekkerste ry. Hoop jy jry jou lisensie gou gou.
GROETNIS.
GROETNIS.
- DavidddeWet
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sat Jul 23, 2011 10:53 am
Re: 300WM en S355
Hi,
Wil nou nie die thread skaak nie, maar Ludwig kon jy reg kom met die S361 vir 300wm? wil dit ook probeer.
Dankie
David
Wil nou nie die thread skaak nie, maar Ludwig kon jy reg kom met die S361 vir 300wm? wil dit ook probeer.
Dankie
David
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300WM en S355
Gewone kruit wat beskikbaar was voor S355 was S335 wat effens te vinnig is om die werklike potensiaal uit 303 en 308 te kry. Met S355 (stadiger as S335) is daar beter dopvulling en daarom die beter resultate.Verkenner wrote: Dankie vir die terugvoer so ver, die rede is omdat ek gelees het dat die kruit laer druk veroorsaak het in die 303. Daarom het die gedagte by my opgekom omdat SA kruite nie dieselfde is as bv Amerikaanse kruite nie en hulle meer spoed kry.Ek wag nog vir 300 se lisensie voordat ek kan begin laai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DavidddeWet
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sat Jul 23, 2011 10:53 am
Re: 300WM en S355
Ek kry goeie resultate van die S365 en S385 met my 300wm.
Het die naweek 'n paar blikke S361 by die kooperasie teen ou voorraad pryse gekry vir my 7x57 en gewonder of ek dit ook vir 300wm kan gebruik.
Het die naweek 'n paar blikke S361 by die kooperasie teen ou voorraad pryse gekry vir my 7x57 en gewonder of ek dit ook vir 300wm kan gebruik.
-
Pottie
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm
Re: 300WM en S355
Ek het nog nie S361 probeer nie, as dit weer ophou reen hier by ons, gaan ek dit probeer, al sal dit net vir die intressantheid wees.