Regte Egte Kamele

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Regte Egte Kamele

Post by Frikkiedbr »

Dominee besoek Israel en kom op skare af.

"Wat gaan hier aan?" vra hy.

"Nee", s? een ou, "hier kom nou-nou 'n trop kamele met kaal meisies op verby."

"O", s? die dominee, "Dan wag ek maar - ek het nog nooit 'n regte kameel gesien nie.."

PS: ( Dominee ) OOK maar net mens!!!!
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Regte Egte Kamele

Post by pietjacobs »

ook maar net mens, en ek was juis 2 weke terug daar, maar niks gesien  ;D ;D ;D
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Regte Egte Kamele

Post by Beretta »

Hel piet nie eers een jood nie  ;D
Post Reply