As jy nie R20 - R30 000 wil spandeer nie is dit 'n opsie vir slegs R1000 op sites soos wish ens, hier is hoe mens sy fokus kan verbeter, https://youtu.be/CNPSGGd9uck
Mens is maar altyd skrikkerig vir goedkoop namaaksels, maar vir daai prys kan mens maar probeer
acog trijicon TA31- 4x32 namaaksel kan werk
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
acog trijicon TA31- 4x32 namaaksel kan werk
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: acog trijicon TA31- 4x32 namaaksel kan werk
Ek verbeel my daar was 'n man op gunsite wat 1 gekoop het en redelik tevrede was. Hy het so 'n kort toetsverslaggie geskryf.
