Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post Reply
Wayne@88
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Sep 27, 2019 11:26 am

Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by Wayne@88 »

Dag almal

Ek is opsoek na 'n jagplaas (biltong jag) in die Vanzyls Rus / Askam omgewing vir 2020.

Groep grote is so tussen 12 en 15 manne.

Meederheid van die groep is gesoute en etiese jagters. Ons bring gewoonlik so een of twee nuwelinge saam na die jag.

Kalibers wissel tussen .270 / .30-06 / 375H&H / 9.3x62

Groete
User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by Parker »

Hiert! Nou kyk nou sommer so met die intrapslag!
Stoot lood!
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by Blitzzz »

Sal voorstel jy gaan stel jouself eers voor en vertel ons meer van jouself. Krap rond op die forum, jy sal agter kom daar is n gepaste plek net daarvoor.

Die manne hier gaan nie sommer sulke waardevolle inligting vir n vreemdeling gee nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by Capt. Yoda »

Dink dokter Bool vat daai size groepe gereeld
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by PWV »

Wayne, luister vir die manne voordat jy in die duister uitgewerp word!! ???
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by win270 »

Wayne, op 'n ligter noot, vertel gerus van die minderheid van jul groep wat dalk nie etiese en gesoute jagters is nie. ;D
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by Jake1 »

Gasvryheid....? of mis ek iets?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by Viking »

Jy mis iets....fools rush in where angels fear to tread!

Ons ken mos van hit and run....
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by Pvdw »

Manne help die man tog reg asb?? Hy ken nie ons tipe nie en mag net dalk verskrik word deur ons spul. ;) ;D

Wayne loop stel jouself voor by viewforum.php?f=126 Jy sal sommer heel ander reaksie hier kry as jy die manne vriendelik gaan groet.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by Jake1 »

Ek is al ongeveer 7 jaar hier, laat ek dit dan reguit sê, hierdie is nie die manier om 'n nuweling te hanteer nie.

Mense beland hier om verskillende redes, mense bly aan as hulle die respekvolle manier van kommunikasie kan ervaar
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by Dolf014 »

Wayne. Baie welkom by Jaracal.

Ek het in Augustus kliente gehad op groot jagplaas by Askham. Baie mooi tente kamp groot genoeg vir julle groep.
Lekker duine jag met baie wild, slagplek, koelkamer, ens.

Stuur PM dan praat ons.

Groete.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Vanzyls Rus / Askam Jag 2020

Post by FHM »

Dolf014 wrote:Wayne. Baie welkom by Jaracal.

Ek het in Augustus kliente gehad op groot jagplaas by Askham. Baie mooi tente kamp groot genoeg vir julle groep.
Lekker duine jag met baie wild, slagplek, koelkamer, ens.

Stuur PM dan praat ons.

Groete.
Dankie Dolf!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply