Eland jag in Musina.

Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Eland jag in Musina.

Post by vossie1 »

Ek was so bietjie in musina vir Eland jag in Junie die jaar. Die plaas is so 12000Ha. Dit was n stapjag en glo my ons het gestap.
Ek het my 375H&H gebruik met Perigrine 300grein VRG3 teen so 2500ft/s. Perfekte harskoot uit die vuis op so 50/60meter. Sy het nog so 60m gehardloop met die skoot, wilde diere is ongelooflik taai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Eland jag in Musina.

Post by DWB »

Mooi man!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by Plaashaas »

Baie geluk. Goeie skoot. Daai koei is in goeie kondisie. Dis darem maar baie lekker op die voete in die mopanies.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by Wouter Roets »

Geluk Vossie!

Daai mopani veld bly een van my gunsteling plekke vir eland!

Groetnis
Wout
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Eland jag in Musina.

Post by win270 »

Baie geluk, lekker om so 'n netjiese doodskoot te skiet en sommer uit die vuis uit ook!
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by spekieries »

Baie geluk. Mooi eland koei. Dit lyk soos Marthinus se slagkamer?
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by vossie1 »

Dankie julle.

Die plaas se naam is Sheldrake safari's
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by PWV »

Perfekte skoot, Vossie.
Jy bly deesdae op 'n plek naby daai grotes!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Eland jag in Musina.

Post by ruaanb »

mooi man, is darem maar net te lekker om die grotes te stap jag.
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by kudu375 »

Baie geluk!
Mopanie veld stapjag vir n eland met jou 375. Man wat n plesier!

Geniet ook die "onthou" as julle aan daardie lekker vleis smul.

Court
Court Schilbach
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Eland jag in Musina.

Post by dawiec »

mooi koei en skoot!
User avatar
cecilgreeff
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Fri Feb 05, 2016 4:35 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by cecilgreeff »

Baie geluk. Kan getuig oor wilde diere se uithou vermoë. Het self gemsbok gejag die seisoen wat sou val na die 1ste skoot op die blad, maar 200m verder hardloop hy nog soos n bok wat niks makeer. Mooi loop.

Sent from my SM-A305F using Tapatalk
Groetnis,

.177
.22lr
.243
30-06
9mm
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by Haasvel »

Hardjag in mopanieveld op eland spoor bly maar baas

Mooi storie

one shot, one kill - no luck, all skill
wk
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Nov 20, 2012 8:02 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by wk »

vossie1 wrote:Ek was so bietjie in musina vir Eland jag in Junie die jaar. Die plaas is so 12000Ha. Dit was n stapjag en glo my ons het gestap.
Ek het my 375H&H gebruik met Perigrine 300grein VRG3 teen so 2500ft/s. Perfekte harskoot uit die vuis op so 50/60meter. Sy het nog so 60m gehardloop met die skoot, wilde diere is ongelooflik taai.
Jis Mnr Vos, mooi antie daai...

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by FHM »

Pragtige koei en skoot Vossie!
Baie geluk!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by Carl »

vossie1 wrote:Dankie julle.

Die plaas se naam is Sheldrake safari's
Vossie, wat 'n pragtige plek. Baie mooi eland koei en goed geskiet. Toe ek daai blaarryke Mopani's sien dog ek dis fantasties dat die veld nog so lyk - maar sien dit was in Junie gejag. Dis nou seker net kaal bome.

Ek het daar menige vakansie spandeer in die 70 en '80's. Dit was toe 'n kleiner plaas - Voorburg. Die dam was toe net gebou en ons het in die somer 'n jong seun paradys daar beleef! Daar was ongelooflik baie kurpers en babers en ons het dae in die Sandrivier visgevang. Tot ons hoeke of wurms op was. Ek het bitter baie goeie herinneringe van die plek. Lekker geswem tot iemand 'n groot krokkedil sien bak eendag. Slange gevang. Springhase gejaag. Leeu gesoek. Terroriste / vreemde spore het dadelik die Weermag daar gehad en almal was op hete kole. My eerste rooibok saam met my pa daar gejag. Wild gevang, helikopter gery.

Beide ons pa's is nou oorlede, hulle spore is ook verewig op daai plaas. :'(
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
PierrieT
Full Member
Full Member
Posts: 193
Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by PierrieT »

Baie geluk vossie. So hard verdiende beloning na ‘n ordentlike stap jag is darm ‘n lekker gevoel!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8005
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Eland jag in Musina.

Post by Arnold »

Baie geluk Vossie!

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Post Reply