Dagsê
Eks n vader van 3 seuns en ons almal geniet tyd op die skietbaan en in die jagveld, wanneer ons kan, al is dit net 1 saterdag n maand. Elk van my seuns het al hul eie bokke gejag, my jongste wat oor n maand 8 word het die afgelope skoolvakansie sy beurt gehad. Vroulief nog nie.
Dankie dat ek hier kan aansluit.
Nog n forum nuweling
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nog n forum nuweling
Welkom aan jou en die familie. Kyk hoe tuis is Ben Remington en sy jongeling.
viewtopic.php?f=117&t=73166&hilit=kalahari
viewtopic.php?f=117&t=73166&hilit=kalahari
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nog n forum nuweling
Welkom Andro. Hoop jy geniet die mense en die forum.
Kriek
Kriek
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nog n forum nuweling
Dagsê en welkom!
Van waar in die wereld is jy Andro? Heel moontlik is jou buurman ook 'n lid op Jaracal.
Van waar in die wereld is jy Andro? Heel moontlik is jou buurman ook 'n lid op Jaracal.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Nog n forum nuweling
Welkom Andro.