Naand almal!
Kan iemand my miskien help om die spoed van n lading te bepaal.ek skiet reeds n geruime tyd die lading met uitstekende resultate maar het nie toegang tot n kronograaf nie
9,3*62 mauser
200gr goodnell punt cci 200 primer 55gr S335 kruit
Tpl-83.7mm
620mm vector loop 1:14?
Waterkapasiteit van dop-76.5gr
dankie by voorbaat
watter spoed vir 9.3 mauser
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: watter spoed vir 9.3 mauser
Goodnel word nie meer amptelik vervaardig nie en ek het 'n 200gr GS HP gebruik omdat hulle twee moontlik die naaste aanmekaar is. Spoed word bereken op 2550vps. Hierdie is 'n baie mak lading en indien dit is wat jou gelukkig maak hou hom so.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Chrisjan
Re: watter spoed vir 9.3 mauser
Ek het 63gr S335 agter hulle gesit om 2750fps te kry. Cz550
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: watter spoed vir 9.3 mauser
Het geloer na maksimums as dit by druk kom. Met jou inligting gegee begin 61gr baie naby aan maksimum kom en dit met spoed van 2800vps. Geweer afmetings veskil min, maar met die ho? druk wat gegenereer word sal ek baie versigtig opwaarts na 61 gaan. Quick Load het nie die inligting vir die Goodnel se vorm en lengte nie en daarom die nota om versigtig te wees.Chrisjan wrote: Ek het 63gr S335 agter hulle gesit om 2750fps te kry. Cz550
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Chrisjan
Re: watter spoed vir 9.3 mauser
Ek stem saam, my CZ het 'n baie lang freebore. Die magnum primer was noggal goed plat, maar hy het mooi gekamer en goed ge groepeer. Alle kronograawe lees ook nie dieselfde nie, die een wat ons gebruik lees etwat laag.
Dit was my maks lading en sal saam stem met tripodmvr om stadig op te werk en te sien wat werk.
Groete en mooi dag.
Chrisjan
Dit was my maks lading en sal saam stem met tripodmvr om stadig op te werk en te sien wat werk.
Groete en mooi dag.
Chrisjan
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: watter spoed vir 9.3 mauser
Hulle is terug in produksie.tripodmvr wrote: Goodnel word nie meer amptelik vervaardig nie en ek het 'n 200gr GS HP gebruik omdat hulle twee moontlik die naaste aanmekaar is. Spoed word bereken op 2550vps. Hierdie is 'n baie mak lading en indien dit is wat jou gelukkig maak hou hom so.
Bel vir Louis op 0836035545...
Hy sal jou uithelp... Ek weet hy is baie besig om die koeels nog te verbeter. Hulle kry nou nog beter koper en gaan die annealing self begin doen...