POI Shift wanneer geweer val

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

POI Shift wanneer geweer val

Post by Geno »

Ek het die interressante stukkie raakgelees op FB. Ek gaan van nou af sommer al my monterings se skroewe lube wanneer ek hul opsit.
A very good post by Hakan Sphur on another group

A few years ago after reports of POI shift on a gun after it fell over while resting on its bipod I did a lot of testing to determine the cause of this and how to resolve it.

I did both tests on the range and in the workshop, where I would smack the scope with an open hand - roughly the amount of force you would use to start a bar fight. Most of my testing was done in a milling machine where I mounted two vices, one with a collimator and one with a heavy duty picatinny rail.

I tested a lot of mounts, or more or less all the important mounts on the market at the time and the results were pretty clear:

If the surface betwen the picatinny rail is dry when the mount or rings are installed, the best mounts and rings would have 0.4-0.5 mil shift in the direction of the smack. The worse mounts and rings had 2-3 mils total shift.

Everything was checked with a dial indicator to see where the movement was occurring. And the movement was betwen the mount and the rail.

When lubricant was added, the better mounts and rings in the test such as ours and Badger USMC rings had less than 0.1 mil movement.

Why?
Its rather simple. If a screw is torqued dry about 95% of the torque is lost in friction. If lubed the result is way better, but still the majority is lost in friction.

So a dry mount against dry rail means that the mount hangs on friction. When a scope or a gun takes a hit, the mount can shift, but with a quality mount and a lubed rail the issue disappears.

Loctite:
I haven’t tried to loctite betwen picrail and mount, but i have tried to loctite betwen TRG rail and mount and that gave less good results than oil!

I encourage everyone to zero your gun and start smacking your scopes, and don’t forget to post the results here!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: POI Shift wanneer geweer val

Post by Rudiejacobs »

Ja, want as jy nie jou geweer ren minste 2 keer op jag trip laat val nie, was dit nie n goeie trip nie.

Laat my nogal aan Arno se video dink, die man het toe dalk n punt beet gehad.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: POI Shift wanneer geweer val

Post by Smitstertjies »

So dip jy sommer net jou skroef in geweerolie voor jy ringe vasmaak?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: POI Shift wanneer geweer val

Post by Wouter Roets »

More Martin

Soos ek verstaan uit die skrywe gaan jy al die oppervlaktes wat in aanraking is met mekaar moet smeer om enige spanning wat daar heers te neutraliseer.

Groetnis
Wout
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: POI Shift wanneer geweer val

Post by Geno »

Ek verstaan dit soos Wouter.
Lube die rail se oppervlak wat kontak maak met die ringe, en die ringe se oppervlak wat kontak maak met die rail.
Dan ook die skroewe om seker te maak hulle torque glad.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: POI Shift wanneer geweer val

Post by tau »

Geno wrote:Ek het die interressante stukkie raakgelees op FB. Ek gaan van nou af sommer al my monterings se skroewe lube wanneer ek hul opsit.


Why?
Its rather simple. If a screw is torqued dry about 95% of the torque is lost in friction. If lubed the result is way better, but still the majority is lost in friction.
Waar kry die man dat 95% van krag gaan in friction in?

Ek dink dit is bietjie rof.

Skoon gesnyde draad en fisies skoon draad kontak area gaan mos ook mooi loop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: POI Shift wanneer geweer val

Post by Philip_R »

Ek het nou in 'n ou handboek gaan oplees oor die, basies moet 'n skroefdraad altyd gesmeer word om seker te maak dit torque reg en dat die krag wat die koneksie in plek moet hou groot genoeg is en wrywing nie die aksiale spanning in die boud/skroef verlaag omdat die skroefdraad byt voor dit moet nie.

Dit maak egter gladnie sin om die rail self te smeer nie, maar die rail se skroewe kan gesmeer word voor dit vasgedraai word. Mens wil nie 'n gesmeerde oppervlak tussen 2 stukke materiaal hê wat mens juis wil hê moet in plek bly nie.

So smeer die skroefdraad maar nie die rail nie sou my voorstel wees.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3074
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: POI Shift wanneer geweer val

Post by Apie »

Smeer soos in olie/Ghries of Copper slip?

Lyk my soos ‘n rondgooi toets vir Piet Skiet!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: POI Shift wanneer geweer val

Post by Philip_R »

Mens olie of ghries iets wat gesmeer moet bly en heeltyd kan beweeg, copperslip is gemaak vir skroefdraad, gebruik eerder dit wat vir die doel gemaak is.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: POI Shift wanneer geweer val

Post by Capt. Yoda »

Apie wrote:Smeer soos in olie/Ghries of Copper slip?

Lyk my soos ‘n rondgooi toets vir Piet Skiet!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek dink as jy jou gun heeltyd laat val gaan dit nie saak maak of jy hom met snot of gouglip lube nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply