Nuwerige lid hier van Pretoorsdorp

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
cloots49
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm

Nuwerige lid hier van Pretoorsdorp

Post by cloots49 »

More manne

Ek is Cobus Loots hier van Pretoria se wereld af. Ek het gedink dis hoog tyd dat ek myself bietjie voorstel.
Ek het so baie geleer van almal hier en julle heg onmeetbare waarde tot al die tegniese aspekte van baie van die velde wat ek so baie van hou.

Ek is lief vir boogskiet en het op my skooljare erg aan kompetisies deel geneem maar jag nou slegs. ;)


Vandat ek oud genoeg was het ek ook my arsenaal van roere begin aanvul en besit tans:
.308 remington sps tactical
9mm P Smith & Wesson M&Pc
.22 hornet Brno
en dan ook n 6.5 creedmoor Remington

Sien uit om nog lekker saam julle te kuier en baie van almal te leer hier. ;D
Myburgh Howa
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Mon Jul 01, 2019 4:04 pm

Re: Nuwerige lid hier van Pretoorsdorp

Post by Myburgh Howa »

Naand oom ek glo oom sal dit baie geniet hier en oom sal nog baie goed by almal hier leer.

Mooi aand vir oom verder.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Nuwerige lid hier van Pretoorsdorp

Post by Eduard Venter »

Welkom Cobus ek sal maar nie vir jou oom sê nie haha

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Post Reply