Twee Mooi Varkies!

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Twee Mooi Varkies!

Post by Nico Harris »

Ek en my broer het die twee varkies geskiet! hy het syne laasweek maandag geskiet en ek myne vanaand! die varke loop al amper n maand op skoon mielies! voer 10kg per dag per voerplek! Geno se otter loop nou al langer as n maand op dieselfde dieet...

Image

Image

Groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Dewie »

Halo oom Nico

Baja mooi bosvarke
GELUK

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Gerhard »

Mooi man Nico!!!

Daai is stewige varke.

Het jy die karkasse geweeg?

Hoe ver sit jy nou weg van die voer plek?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Nico Harris »

Hey Gerhard! die voerplek sit ek 55m weg! altwee die varke het net by die 40kg uitgeslag! ek sukkel die laaste tyd met die wind... as ek te naby sit ruik die goed my elke keur! ek het n spot vir die winter waar die boog kan werk... jy mut nightvision op daai boog sit dan gan ons baie maklikker regkom ;)
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Gerhard »

Ek sien die manne daar in Wartburg se omgewing kap hulle ook met die geweer op so 60 meter weg van die voer plek af.

Ek sal met die boog n 30 yard  skoot skiet in die nag.

Oefen redelik baie in swak lig toestande.

Is mooi otterjasies daai Niko. Hulle gaan lekke eet. Veral as hulle vet gemaak word op daai mielies.  ;D

Jy moet bietjie foto op sit van jou vark geweer en teleskoop combo sodat di manne kan sien hoe julle dit doen.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Christiaan »

Nico,

Dis 2 lekker otta daai. Hoelaat het hulle ingekom?

Christiaan
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Nico Harris »

een het 18:40 in gekom en die tweede een het 20:30 ingekom! die geweere wat ons gebruik is n 30-06 met n ATN scope op wat n 2.5 by 40 is ek dink, dit is FDJ op die forum se gun! die ander is n 7x57 met n Yukon op van dieselfde vergroting!

groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Hunter xxx

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Hunter xxx »

Harris30-06 wrote: Ek en my broer het die twee varkies geskiet! hy het syne laasweek maandag geskiet en ek myne vanaand! die varke loop al amper n maand op skoon mielies! voer 10kg per dag per voerplek! Geno se otter loop nou al langer as n maand op dieselfde dieet...

Image

Image

Groete

Nico
Nico jong julle twee lyk dan die selfde ?
Mooi bosvark daardie.
Skiet jy met n nag scope gee bietjie meer detail op dit.

Groete
Hunter
FDJ
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Mon Nov 23, 2009 9:57 am

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by FDJ »

.308 Brno , 30-06 Brno
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Nico Harris »

Trompie sit bietjie julle vark op!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
FDJ
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Mon Nov 23, 2009 9:57 am

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by FDJ »

Hier is sy.Ek en Nico se neef het Dinsdag aand 18:40 hierdie ou groot sog gekry.

[img width=560 height=420]http://i1035.photobucket.com/albums/a43 ... willie.jpg[/img]

Sy het 46kg uitgeslag

Groete
Francois
.308 Brno , 30-06 Brno
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Rasmus »

Francois

Het na jou link gaan loer. Hoe verskil jou scope van jou neef sin watter een sal jy aanbeveel. Het jy naby fotos van die mount ens? Wys bietjie asb.

As jy weer moet koop sal jy dieselfde scope koop?

Groete

Rasmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by theedge »

Netjies julle manne
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by .::Alwyn-U::. »

Lekker nico!
FDJ
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Mon Nov 23, 2009 9:57 am

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by FDJ »

Hi Rasmus

My scope wat die ATN is,is bietjie groter as die yukon van my neef.Die ATN se ir illuminator is heelwat sterker as die een van die yukon wat beteken met die ATN kan ek verder in die aand sien as met die yukon.Die vergrotings van die 2 scopes is dieselfde.Ek wou oorspronklik die yukon gekoop het maar omdat die ATN met die dove tail railing uitkom het hy dadelik net so op my geweer gemount wat beteken ek het nie nodig gehad om my geweer na `n geweer smid toe te vat om `n bracket op te mount wat nodig is vir die yukon nie.
Wat lekker is van die yukon is dat hy met `n remote saamkom wat jy aan jou geweer sit en dan met die druk van een knoppie is jou scope dadelik aan en reg om te skiet.Met die ATN moet jy die scope en die illuminator afsonderlik aansit.Maar nou weer `n lekker funksie van die ATN is dat jy die illuminator se sterkte kan stel.Hy kan baie helder wees of flou.Op die een foto kan jy die + en - knoppies op die ir sien,Die Yukon sin kan jy nie stel nie.Lekker funksie as jy naby jou voer sit.
Dan is die ATN ook so R1000 goedkoper as die Yukon.Jy sal gelukkig wees met enige een maar ek  sal weer die AtN koop bloot oor die feit dat hy so maklik op my geweer mount en dit kos so R800 ekstra om die Yukon te mount by `n geweer smid.Kwaliteit en waarborg gewys is daar geen verskil tussen die 2 nie.

Hier is die foto van die mounting sisteem.Die rail kom so saam met die scope.


Image


Hier kan jy die grote sien van die scope

Image


Image


Altwee die scopes kan jy by B&H Video koop.Die ATN saam posgeld behoort nou so by die R3000 te wees

Groete Francois
Last edited by FDJ on Sat Jul 16, 2011 7:31 am, edited 1 time in total.
.308 Brno , 30-06 Brno
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Rasmus »

Dankie Francois

Sit jou oog teen die scope as mens skiet? Obviously kan mens die goed glad nie in die dag gebruik nie?

Ek kyk dalk om een op my .303 te sit, maar wil nie op haal en afhaal die heeltyd nie.

Groete

Rasmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
FDJ
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Mon Nov 23, 2009 9:57 am

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by FDJ »

Hi Rasmus

Nee jou oog sit nie teen die scope nie.Het relief van so 4cm.Nee jy kan nie die scope in die dag gebruik nie.Jy kan wel instel in die dag mits jy nie die klappie voor afhaal nie.Hy het `n klein gat in wat moontlik maak om in die dag deur hom te kyk maar om te skiet nie verder as 50m nie.

Groete
Francois
.308 Brno , 30-06 Brno
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Twee Mooi Varkies!

Post by Rasmus »

Dankie Francois
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Post Reply