Shotgun
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Shotgun
Yes manne. Wil graag julle insette kry, ek wil 'n haelroer aanskaf vir gebruik op die plaas.
Ek wil met hom ganse, duiwe, ape, meerkatte, hase en ystervarke skiet.
Ek is noggal lus vir 'n semi Auto want ek glo hy sal sal lekker werk. Is daar enige do's en dont's of voorstelle waarna ek kan kyk?
Ek wil defnitief nie meer as R15k spandeer nie, maar sal iets van onder R10k verkies.
Was dit jou geld, sou jy 'n nuwe Turkse' no-name' koop of 'n tweedehandse well-established naam en model?
Groete
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
ShaunG
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Tue Feb 13, 2018 9:31 am
Re: Shotgun
Baie goeie waarde vir geld tans is die Stoeger M3K, kom reeds 3 gun ready soos hul sal sê en het al die extender charge handle en bolt releaseAJ Botha wrote:Yes manne. Wil graag julle insette kry, ek wil 'n haelroer aanskaf vir gebruik op die plaas.
Ek wil met hom ganse, duiwe, ape, meerkatte, hase en ystervarke skiet.
Ek is noggal lus vir 'n semi Auto want ek glo hy sal sal lekker werk. Is daar enige do's en dont's of voorstelle waarna ek kan kyk?
Ek wil defnitief nie meer as R15k spandeer nie, maar sal iets van onder R10k verkies.
Was dit jou geld, sou jy 'n nuwe Turkse' no-name' koop of 'n tweedehandse well-established naam en model?
Groete
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
R12 000 - R13 000 prys hulle
https://www.youtube.com/watch?v=uEu1dPkkTlw
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Shotgun
Ek's geen kenner nie en moet nog by die bevoegdheid sertifikaat uitkom wanneer ek 'n tyd kan afknyp... maar hou van die Benelli Supernova in 'n pomp aksie en in semi-auto Franchi. Die Franchi is baie lig op 'n ou se skouer en cycle mooi met 'n verskeidenheid patrone
My 2c is dat jy kyk na wat se chokes hulle het, vir jou doul, en of jy dalk 'n slug & iets soos SG ook in hom kan skiet
My 2c is dat jy kyk na wat se chokes hulle het, vir jou doul, en of jy dalk 'n slug & iets soos SG ook in hom kan skiet
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Shotgun
Ek het die einste Benelli Supernova pomp aksie, extended tube opgesit, hy Jag baie lekker ganse en met die reeks chokes wat saam kom, maak dat jy ñ redelike wye toepassing het. As mens goed bedrewe is met die pompaksie, skiet jy hom net so vinnig soos die semi auto.jdpretorius wrote:Ek's geen kenner nie en moet nog by die bevoegdheid sertifikaat uitkom wanneer ek 'n tyd kan afknyp... maar hou van die Benelli Supernova in 'n pomp aksie en in semi-auto Franchi. Die Franchi is baie lig op 'n ou se skouer en cycle mooi met 'n verskeidenheid patrone
My 2c is dat jy kyk na wat se chokes hulle het, vir jou doul, en of jy dalk 'n slug & iets soos SG ook in hom kan skiet
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Shotgun
Vleisie wrote:Ek het die einste Benelli Supernova pomp aksie, extended tube opgesit, hy Jag baie lekker ganse en met die reeks chokes wat saam kom, maak dat jy ñ redelike wye toepassing het. As mens goed bedrewe is met die pompaksie, skiet jy hom net so vinnig soos die semi auto.jdpretorius wrote:Ek's geen kenner nie en moet nog by die bevoegdheid sertifikaat uitkom wanneer ek 'n tyd kan afknyp... maar hou van die Benelli Supernova in 'n pomp aksie en in semi-auto Franchi. Die Franchi is baie lig op 'n ou se skouer en cycle mooi met 'n verskeidenheid patrone
My 2c is dat jy kyk na wat se chokes hulle het, vir jou doul, en of jy dalk 'n slug & iets soos SG ook in hom kan skiet

, ek't ok al baie lekker met daai pomp gespeel...waar die O/U manne net twee kan in kry kon ek soms drie in werk op kleieSent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Re: Shotgun
Jy kan altyd ook na paar wapen winkels gaan en kyk na tweedanse semi's hulle pryse is baie laag.
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Shotgun
Yes manne, dankie vir die insette sover ek gaan hulle aandagtig deur. Eks bietjie skrikerig vir 'n tweedehandse semi, behalwe as dit 'n bekende roer is. Eks nie baie lus vir 'n pomp nie, kan nie regtig sê hoekom nie! 'n OU is vir my die mooiste,
maar dink 'n semi sal meer prakties wees. Ek het bietjie gekyk na die Stoeger, hulle lyk baie nice. Die Beretta 1301 ook. Hys juis op special op die oomblik. Ek het 'n paar maande terug 'n Beretta A300 deur my vingers laat glip, plaas ek hom daai tyd gekoop het.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
maar dink 'n semi sal meer prakties wees. Ek het bietjie gekyk na die Stoeger, hulle lyk baie nice. Die Beretta 1301 ook. Hys juis op special op die oomblik. Ek het 'n paar maande terug 'n Beretta A300 deur my vingers laat glip, plaas ek hom daai tyd gekoop het.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Re: Shotgun
Onthou net verskeie provinsies laat nie semi toe vir jag nie, so dit sal vir sportskiet gemotiveer moet word.AJ Botha wrote:Yes manne, dankie vir die insette sover ek gaan hulle aandagtig deur. Eks bietjie skrikerig vir 'n tweedehandse semi, behalwe as dit 'n bekende roer is. Eks nie baie lus vir 'n pomp nie, kan nie regtig sê hoekom nie! 'n OU is vir my die mooiste,
maar dink 'n semi sal meer prakties wees. Ek het bietjie gekyk na die Stoeger, hulle lyk baie nice. Die Beretta 1301 ook. Hys juis op special op die oomblik. Ek het 'n paar maande terug 'n Beretta A300 deur my vingers laat glip, plaas ek hom daai tyd gekoop het.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Shotgun
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk[/quote]
Onthou net verskeie provinsies laat nie semi toe vir jag nie, so dit sal vir sportskiet gemotiveer moet word.[/quote]
Die aansoeke vir al vier my semi-outo's was almal gemotiveer as Toegewyde Jag en lisensies is sodaning uitgereik.
Onthou net verskeie provinsies laat nie semi toe vir jag nie, so dit sal vir sportskiet gemotiveer moet word.[/quote]
Die aansoeke vir al vier my semi-outo's was almal gemotiveer as Toegewyde Jag en lisensies is sodaning uitgereik.
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Shotgun
Wat hulle prys tans is weet ek nie maar kyk gerus na Franchi Affinity, 'n puik semi-outo uit die Benelli stal.
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Shotgun
Dankie manne, weet iemand wie my beste opsie is om pryse op die Stoeger te kry? Ek sien europtic Africa lys hulle so ek het by hulle 'n prys probeer kry vir die M3000/M3500.
Ek sien op Gunafrica is daar 'n baie mooi Franchi Affinity vir R12/R13k, hy lyk ook baie mooi!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Ek sien op Gunafrica is daar 'n baie mooi Franchi Affinity vir R12/R13k, hy lyk ook baie mooi!
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Shotgun
Nuut is hulle so R18k by Habitat Africa, bietjie oor my budget, maar soos ek sê daar is 'n baie mooi een op Gunafrica wat wel binne my budget val, ek sal na hom kyk baie dankie!obasch wrote:Wat hulle prys tans is weet ek nie maar kyk gerus na Franchi Affinity, 'n puik semi-outo uit die Benelli stal.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Shotgun
Not long ago there were Beretta 1301's going for around R13k on special. Check Tactical HQ's Facebook page.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Shotgun
Yes manne, daai Beretta 1301 Comp is wel nog op special vir R13k (selling out fast), en iemand het my gekontak oor 'n Beretta A350 Xtrema 'as new' vir R15k, is daar enige iets wat die A350 beter kan doen as die 1301 Comp vir my vereistes?
Euro-optic Africa het terug gekom en gesê hulle verskaf nie meer Stoeger nie, en ek kon nie iemand anders vind wat wel doen nie.
Dankie vir al die insette.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Euro-optic Africa het terug gekom en gesê hulle verskaf nie meer Stoeger nie, en ek kon nie iemand anders vind wat wel doen nie.
Dankie vir al die insette.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Shotgun
Get the 24" 1301 and two cases of ammo for less than the A350.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Shotgun
Ek het die 1301 gevat, dankie vir daai referral na TacticalHQ, Ranger.