Erg teleurgesteld
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Erg teleurgesteld
More manne,
Ek is nie seker of dit die regte plek is om die vraag te vra nie, so die modurators kan dit verwyder of my asseblief verwys na die regte plek.
Wel die ding is dat ons jag groep van 9 op n pa en seun jag naweek was waarvan ons eers vandag sou terug kom. Maar weens ons verskriklikke slegte ondervinding wat ons gehad het, het ons die jag baie kort geknip. Niks wat ons belowe was is beskikbaar nie. Selfs nie wild nie. So ek wil net weet of ek die plek en eienaar se besonderhede hier mag plaas sodat enige iemand wat dalk nog daar bespreek het en soos ons nie 100% sy huiswerk gedoen het, maar eers die
plaas eienaar kan vra vir verwysings.
Ons ondervinding was swak. Ons het die gewone vrae gevra soos, Is daar genoeg borde messe en vurke, slaap plek, bedde goed, spesies beskikbaar en hoeveelhede. Is daar enige addisionele kostes soos betaal jy vir hout, slag en diere oplaai in die veld ens. Hy het vir ons alles vertel wat ons wou hoor maar die waarheid was van ons weerhou. Ons het wel met ons aankoms op die plaas in n pophuis vol nuwe reëls vas geloop wat nie vir ons genoem was nie. Hy het ons baie swak behandel en hy gaan so vêr as om in jou goed te grou. Maar dit was ons ondervinding.

- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Erg teleurgesteld
Nee wat...sit die plaas en die perd se naam op. Sulke mense moet maar op dir harde manier leer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Erg teleurgesteld
Stem
Ek's al lank van mening dat daar n lys van plekke/plase kan wees waar n man liefs katvoet moet wees. Die probleem is sekerlik dat dit met oorleg en objektiwiteit gedoen moet word.
Ns. Dalk kan dit werk as mens net n lys van plase het en hulle n punt uit 10 kan gee
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Erg teleurgesteld
plaas asb want so spaar jy iemand anders die ontnugtering.
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Erg teleurgesteld
Asb plaas anders vang hy nog iemand.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Erg teleurgesteld
Spaar die volgende jagter die pyn.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Erg teleurgesteld
Baie van die kansvatters maak goeie geld uit hulle swendelary.
Veronderstel jy sit met 'n suksesvolle maar onetiese sakeman wat 'n "jagplaas" as sylinie bedryf. Sou hy geld daaruit maak en die plek word op 'n openbare forum ontbloot vir wat dit is, kos dit hom besigheid.
Pasop dan maar net dat sy prokureurs jou nie dagvaar vir naamskending en gevolgskade oor hy besigheid verloor nie. Voordat jy iets oor 'n spesifieke besigheid op 'n openbare forum plaas, moet jy dalk net oor twee dinge besin:
1. Kan jy die aantygings bewys?
2. Is jy bereid om dit in 'n hof te doen?
Sulke swendelaars het 'n manier om hulleself uit die bedryf te werk. Iemand wat goeie diens en 'n lekker jagondervinding kry, vertel gewoonlik vir sy paar vriende. Die wat 'n slegte ondervinding gehad het, vertel vir almal daarvan.
Doen maar behoorlike navorsing oor enige plek.

Na Ooskaapjagter se skrywe sou ek se die is die beter roete om te volg. Dit is maar soos n “rate your service” kolom.jdpretorius wrote:Stem
Ek's al lank van mening dat daar n lys van plekke/plase kan wees waar n man liefs katvoet moet wees. Die probleem is sekerlik dat dit met oorleg en objektiwiteit gedoen moet word.
Ns. Dalk kan dit werk as mens net n lys van plase het en hulle n punt uit 10 kan gee
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Erg teleurgesteld
Daar is niks fout daarmee om van jou ondervinding te vertel nie, goed of sleg. Wat ek nog altyd van Jaracal gehou het is die manne en dames se integriteit.
Ons is hier om mekaar te help met raad en dit sluit in om te sê as jy 'n slegte ondervinding by 'n plek gehad het. Sê asseblief waar jy was Lapua.
Ek dink ons moet 'n topic begin vir die soort ervaring. Ons kan dit onder "slegs lede" doen.

Hein
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Erg teleurgesteld
Soos ek genoem het. Ek stel net voor dat enige iemand wat hier bespreek het en nognie daar was nie maar bietjie meer navrae moet doen voor hulle gaan. Ons ondervinding was baie sleg en hy het niks goeds te sê gehad oor enige ander groepe wat voor ons daar was nie. Een van sy eerste opmerkings toe hy ons ontmoet was "I am a conservasionist, and I hate hunters. I am only doing this to manage game numbers." Ek kan aangaan en aangaan met wat ons ondervind het. As iemand meer van ons storie wil hoor is julle welkom om my te PM. Die plaas is Marseillas Game Reserve net buite Ellisras op die Marken pad en die man wat sê hy is die eienaar se naam is Richard. Dalk het iemand anders al n beter ondervinding daar gehad. Maar ek twyfel sterk.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Erg teleurgesteld
Is dit die plek? https://www.sahometraders.co.za/farm-fo ... -107166249
Of so iets
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Erg teleurgesteld
Dankie. Hierdie help baie manne om ook nie hulle vingers te brand nie.Lapua wrote:Soos ek genoem het. Ek stel net voor dat enige iemand wat hier bespreek het en nognie daar was nie maar bietjie meer navrae moet doen voor hulle gaan. Ons ondervinding was baie sleg en hy het niks goeds te sê gehad oor enige ander groepe wat voor ons daar was nie. Een van sy eerste opmerkings toe hy ons ontmoet was "I am a conservasionist, and I hate hunters. I am only doing this to manage game numbers." Ek kan aangaan en aangaan met wat ons ondervind het. As iemand meer van ons storie wil hoor is julle welkom om my te PM. Die plaas is Marseillas Game Reserve net buite Ellisras op die Marken pad en die man wat sê hy is die eienaar se naam is Richard. Dalk het iemand anders al n beter ondervinding daar gehad. Maar ek twyfel sterk.
- Bonesjara
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Re: Erg teleurgesteld
Dankie.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Erg teleurgesteld
Klink nie soos dieselfde plek nie.Harambe wrote:Is dit die plek? https://www.sahometraders.co.za/farm-fo ... -107166249
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Erg teleurgesteld
Nee dit is nie