linker hand geweer (308) gesoek
-
GeorgeL
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Tue Jul 31, 2018 3:09 pm
linker hand geweer (308) gesoek
Hi mede lede
Ek het n vriend wat in die mark is vir n 308 linker hand aksie. Kan julle my asb in n rigting help dat ek weer my hulp aan hom kan verleen.
Byvoorbaad dankie
Ek het n vriend wat in die mark is vir n 308 linker hand aksie. Kan julle my asb in n rigting help dat ek weer my hulp aan hom kan verleen.
Byvoorbaad dankie
9mm Glock
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Ek weet van Accuracy International gewere wat ingekom het in links aksie. Ek weet nou net nie wie die agente is nie. Dalk is daar 'n 308?
-
GeorgeL
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Tue Jul 31, 2018 3:09 pm
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Dankie Ruaan sal kyk
9mm Glock
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
- Victor_
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Euro Optic Africa - https://www.euroopticafrica.co.za/accur ... &i=99&d=99
Kontak ook vir Savuti Arms
Kontak ook vir Savuti Arms
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Vir R89 000 kan hy vir hom n heel lekker roer laat bou
Anders as hy n tyken geweer soek is die nogals n koop
viewtopic.php?f=19&t=71974
Anders as hy n tyken geweer soek is die nogals n koop
viewtopic.php?f=19&t=71974
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Daar word 'n 30-06 Ruger met 'n links-aksie op gunafrica adverteer.
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Askies ek vra, wat gaan die geweer se doel wees. Dan weet ons te minste waarna hy kyk en die budget ook kan help?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8005
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Nou daai is 'n pretty fancy LR jag geweer/teiken. Net jammer jou budget moet aan die hoë kant wees as jy hom wil huis toe vat, but who caresArnold wrote:Hier was n links 308 op die forum geadverteer so paar dae terug
viewtopic.php?f=19&t=71974
-
GeorgeL
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Tue Jul 31, 2018 3:09 pm
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Hy wil een tot 2 keer n jaar jag met die geweer. tot nou toe het hy met sy friende se speel goed geskiet. Maar mens raak ook mos groot.
9mm Glock
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Humansdorp Koöp het n paar LH Zastava gewere gehad. Hier rondom R12300 geprys gewees.
http://firearms.humkoop.co.za/product/z ... left-hand/
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
http://firearms.humkoop.co.za/product/z ... left-hand/
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Last edited by Gian_dP on Wed Jun 05, 2019 12:07 pm, edited 1 time in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Dis presies waaraan ek gedink het toe ek vra waarvoor hy wil gebruik. Waarde vir geld is bitter goed en hy is links wat teen ander fabrikate dubbel die prys sou wees.Gian_dP wrote:Humansdorp Koöp het n paar LH Zastava gewere gehad. Hier rondom R11000 geprys gewees.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
-
GeorgeL
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Tue Jul 31, 2018 3:09 pm
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Dankie vir al die moeite gaan dit vir hom aan stuur
9mm Glock
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
243 bul Howa
6.5 x 55 Howa
30-06 700 Remington
12 gage side by side
