Om van te huil
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Om van te huil
Laat die insink kêrels
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Om van te huil
Dis baie erg, hoop en bid vir reen vir die manne.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Om van te huil
Ja is erg, pel van my pa wat sy hele lewe in daai area boer se hy het die wereld nog nooit so gesien nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Om van te huil
Ons is in maltahohe op jaar 8 van die droogte. 800 kleinvee na 60 toe.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Om van te huil
Jammer vir my onkunde, maar waarom is daar nie kopers of "koopkrag" nie? Kan daai beeste nie vir slag verkoop word nie? Dit voel vir my (in my onkunde let wel) asof hulle die arme boere probeer verneuk.
Of so iets
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Om van te huil
Te maer om te slag en te veel om te slag. En jy kan hulle ook nie uitvoer SA toe waar daar voer is nieHarambe wrote:Jammer vir my onkunde, maar waarom is daar nie kopers of "koopkrag" nie? Kan daai beeste nie vir slag verkoop word nie? Dit voel vir my (in my onkunde let wel) asof hulle die arme boere probeer verneuk.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Om van te huil
Oukei dan. Ten minste is daar dan nie 'n uitbuitery aan die gang nie. dankie vir die inligting.Friedland wrote:Te maer om te slag en te veel om te slag. En jy kan hulle ook nie uitvoer SA toe waar daar voer is nieHarambe wrote:Jammer vir my onkunde, maar waarom is daar nie kopers of "koopkrag" nie? Kan daai beeste nie vir slag verkoop word nie? Dit voel vir my (in my onkunde let wel) asof hulle die arme boere probeer verneuk.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Of so iets
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Om van te huil
Ek het gedink in sulke tye sal mense van groener areas jou diere oorkoop.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Om van te huil
Ek dink nie daar is in die hele Nam iemand wat groen ekstra weiding oor het nieMeteor wrote:Ek het gedink in sulke tye sal mense van groener areas jou diere oorkoop.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Om van te huil
Die hele Namibia het maar swak reent gehad die jaar, en so ook laas jaar. Pryse is baie af asgevolg van die ooraanbod. Voerkrale is vol en die abattoirs is ook al minder weens minder produktetiewe boere na onafhankliheid.
Gewoonlik die tyd van die jaar het die boere die meeste surplus diere al weg, maar die jaar hou dit nog aan.
Maar om net N$400 te betaal is uitbuiting. Moet seker n spekulant, of n voerkraal wees wat die gedoen het.
Gewoonlik die tyd van die jaar het die boere die meeste surplus diere al weg, maar die jaar hou dit nog aan.
Maar om net N$400 te betaal is uitbuiting. Moet seker n spekulant, of n voerkraal wees wat die gedoen het.
